Bianca Fabricious, hygromanskrywer en nuwe eienaar van die
Strandlopergastehuis op St. Helenabaai, het skaars haar voete
gevind of die uitsig voor haar kamervenster verander in ’n
misdaadtoneel.
Bianca probeer haarself as verdagte uitskakel en die regte boosdoener
aan die kaak stel, maar dit veroorsaak ’n hele reeks onvoorsiene
gebeure . . .
Dié spanningsvolle en skerpsinnige intrige is boonop propvol kwinkslae
én ontluikende romanse.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!