0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Liefde van Roes (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R95
Discovery Miles 950
You Save: R15 (14%)
Liefde van Roes (Afrikaans, Paperback): Madelie Human

Liefde van Roes (Afrikaans, Paperback)

Madelie Human

 (sign in to rate)
List price R110 Loot Price R95 Discovery Miles 950 You Save R15 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Karien het hom al vyf jaar lank lief, maar hy het iemand anders bo haar gekies en ver weg gegaan. Nou is Schalk terug en ondanks haar beste voornemens laat hy haar hart steeds vinniger klop. Hy durf nie uitvind dat sy steeds snags wakker lê oor hom nie. Hy het immers haar liefde versmaai en haar hart gebreek.

Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar iets het skeefgeloop en nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom nie, veral nie sy ontwakende gevoelens vir Karien nie...

Om sake te vererger, span die familie saam om die twee bymekaar te kry. Sal Schalk besef hy het destyds die fout van sy lewe gemaak of gaan hy Karien weer deur sy vingers laat glip?

General

Imprint: Romanza
Authors: Madelie Human
Dimensions: 170 x 105 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 192
ISBN-13: 978-1-77987-023-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Romance
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-77987-023-X
Barcode: 9781779870230

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners