Vir die eerste keer word mense wat deur trauma gaan, of gegaan het,
uit vier dissiplines bemagtig. 'n Groot span uitgesoekte
sielkundiges, dokters, regslui en teoloe bied bevatlike, vars
wetenskaplike en teologies deurdagte inligting aan elke
getraumatiseerde persoon. Dit is genesings- en
herlewingstoerusting. Die traumatemas in Boek 5 is: Deur die trauma
van gestremdheid en fisieke verlamming; deur die trauma van
gemoeds- en persoonlikheidsversteurings; deur die trauma van
mobiliteitsverlies; deur die trauma van oudword; deur die trauma
van Parkinsonsiekte; deur die trauma van Alzheimersiekte. Die
laaste hoofstuk bevat vrae en antwoorde oor terapiee, toetse en
medikasie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!