Maya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie en dit omdat haar
ma 'n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is
gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie
asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se
nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by
die nuwe skool en stalle. Dit help nie dat tante Jacquette maar 'n
vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in
Bloemfontein berug is nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!