Marinda van Zyl is daarvoor bekend dat sy onverkende gebeure in
die geskiedenis ontgin en dit verweef in verhale waarvan die
karakters en hulle lotgevalle ’n mens bybly. Rooiborslaksman is ’n
welkome opvolg op Van Zyl se die epiese historiese roman Amraal.
In Rooiborslaksman word die negentiendeeeuse konflik met die
Herero’s en Duitsers in die destydse SuidwesAfrika vervleg met die
lewensverhale van Liesbet Lambert (Amraal Lambert se laatlam) wat
wees gelaat word tydens die pokkeepidemie en Frederik Vlermuis vir
wie Gobabis se kerktoring soos die spierwit pendoring van die
kameeldoringboom lyk waaraan die rooiborslaksman genadeloos sy
prooi ryg.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!