Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool na sy lewe omvergegooi
is. Elke skool het nuwe uitdagings en elke skool het sy boelies, en
dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem
nie. Dewald probeer weer sy balans vind, om sin te maak van hoekom
sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit
nie. Dit terwyl een van die grootste boelies in die skool sy lewe
hel maak. En hy besluit: genoeg is genoeg. 'n Hartroerende
verhaal oor relevante tienerkwessies.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!