Books > Christianity
|
Buy Now
Die Kerk - Die Evangelie Sigbaar Gemaak (Afrikaans, Paperback)
Price: R180
Discovery Miles 1 800
|
|
Die Kerk - Die Evangelie Sigbaar Gemaak (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R180
Discovery Miles 1 800
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Daar heers vandag groeiende verskille in kerke se verkondiging van
wat kerklewe behoort te wees, die grondbeginsels van die
Christelike geloof en die wyses waarop God aanbid moet word. Te
midde van verdere antagonisme jeens die kerk, mag die gelowige
miskien begin wonder wat die kerk se rol nou eintlik is? Hoe leef
ons in 'n gemeenskap van gelowiges waar die Woord van God sigbaar
in ons lewens is? Volgens Mark Dever behoort ons ons tot die Woord
van God te beroep om ons te lei in hierdie vrae. Hoe beter ons God
verstaan, hoe beter is ons raamwerk vir kerklewe, geloof en
aanbidding. Die kerk speel 'n essensiele rol in God se planne. Dit
is die waarneembare gedeelte van Christelike teologie. Christelike
lewe kan net gerealiseer word in ons verhoudings met ander. Die
eenheid waarin Christene tot mekaar leef verteenwoordig die lewe
van ’n nuwe samelewing: een van liefde en vrede tussen mense. God
roep mense om sy take op aarde te verrig en Hom op aarde te
verteenwoordig. Mark Dever verduidelik in Die kerk dat die kerk 'n
eenheid kan wees wanneer gelowiges verenig is in God se waarheid
wat in die Bybel gevind kan word.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.