Met die bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op ’n
oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse
skilder Jan Mankes (1889-1920) bekend. Sy lewer daarmee nogeens ’n
bewys van die vernuwende aard van haar werk. Die bundel bevat ’n
dosyn of wat skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van ’n
beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op
die volgende bladsy. Beskryf as “’n poetiese kragtoer”.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!