|
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Donker Water (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R328
Discovery Miles 3 280
You Save: R22
(6%)
|
|
|
Donker Water (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R350
Loot Price R328
Discovery Miles 3 280
You Save R22 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Dis donker. Dis koud. Jy’s alleen. En dis wanneer jy twyfel.
Ná drie jaar in die Suid-Afrikaanse Polisiediens is konstabel Alex
Steytler gewoond aan die roetine van douvoordag opstaan, inry Kaap toe,
op ’n trein klim en twaalf ure lank trokke of stasies patrolleer. Die
lelike kant van die lewe is waar hy werk, anders as Tasha in die
woonstel langsaan wat haar kamera op die mooi fokus.
Maar nou het sy vriend en medebeampte hom by nog iets ingesleep, en
hierdie keer is dit nie so eenvoudig soos ’n motorfiets koop nie. Nee,
Pyper wil by die duikeenheid aansluit, want treintrappe, tikkoppe en
messtekers bied klaarblyklik nie genoeg opwinding nie. En nou staan
Steytler tot by sy naeltjie in ’n rivier vol riool op soek na die
slagoffer van ’n boendoehof.
Dis net die begin. Om lede van die duikeenheid te word, sal hulle
behoorlik aan die diep kant ingegooi word. Toe Steytler vroeg in die
jaar tussen die stukke van ’n treintrapslagoffer gestaan het, kon hy
nie weet dat hy teen die einde sy eie stukke sal moet bymekaar maak, of
moontlik dele van homself vir ewig verloor nie.
“Hierdie tou is jou lifeline. Jy los hom nie.” Want in donker water is
dit al hoe jy jou pad kan terugvind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
The Kingdom
Jo Nesbo
Paperback
(1)
R357
Discovery Miles 3 570
Autopsy
Patricia Cornwell
Paperback
R378
Discovery Miles 3 780
Sleeper
Mike Nicol
Paperback
R300
R277
Discovery Miles 2 770
A Quiet Man
Tom Wood
Paperback
R418
R384
Discovery Miles 3 840
Polsslag
Marie Lotz
Paperback
(1)
R360
R321
Discovery Miles 3 210
Still Standing
Stephen Leather
Paperback
R390
R308
Discovery Miles 3 080
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.