In Max oor die lewe bied Max Lucado antwoorde op meer as 150 van
die dringendste lewensvrae wat hy al van mense ontvang het in sy 25
jaar in die bediening. Vrae strek van alledaagse probleme tot
dieper geestelike sake, en Lucado bied sy insig oor: Ouerskap;
finansiele probleme; moeilike verhoudings; die rol van gebed; die
doel van pyn; redes om te hoop; en die belangrikste vraag: 'Luister
God werklik na my?' Max oor die lewe sal lesers boei met Lucado se
klassieke aanmoediging en insig. Dit sluit ’n spesiale gedeelte in
met raad oor skryfwerk en uitgewery. Hierdie boek is 'n waardevolle
hulpbron vir pastors en gemeenteleiers sowel as nuwe en volwasse
gelowiges.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!