|
Books > Sport & Leisure > Sports & outdoor recreation > Ball games > Rugby football
|
Not currently available
Pale Toe! - Avonture in die Rugbywêreld (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R230
Discovery Miles 2 300
You Save: R19
(8%)
|
|
|
Pale Toe! - Avonture in die Rugbywêreld (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R249
Loot Price R230
Discovery Miles 2 300
You Save R19 (8%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
In hierdie boek skryf die veteraan-rugbyskrywer Michael Green, nes in
sy vorige boek Stryd van die Reuse, oor ’n paar wonderlike karakters
wat deur die jare hul talente op die rugbyveld uitgestal het. Dis nou
manne soos Kwagga Smit, Beast Mtawarira, Percy Montgomery, Chester
Williams en prins Alexander Obolensky, om net ‘n paar te noem. Green
vertel ook van sy eie avonture, soos van die dag toe die voormalige
Springbokkaptein Joost van der Westhuizen hom dik wou tik; en oor die
dag toe ‘n dorp se drank opgeraak het ná ‘n onverwagte sege teen die
All Blacks en oor die Stellenbosch-kroegspan se omstrede rugbytoer waar
die dronk spelers graag“springhaas-springhaas” gespeel het. Nie jou
alledaagse rugbyboek nie. Dit is ‘n rugby-rondomtalie wat jou gaan laat
lag, huil en ril van lekkerkry!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.