|
Books > Fiction > General & literary fiction
|
Buy Now
Einde En Begin (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R219
Discovery Miles 2 190
You Save: R76
(26%)
|
|
|
Einde En Begin (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R295
Loot Price R219
Discovery Miles 2 190
You Save R76 (26%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Toe Marié vier jaar oud is, verhuis haar ouers van Suid-Afrika na ’n
sendingstasie in die destydse Rhodesië waar haar pa vir die plaaslike
drukpers werk. In hierdie oënskynlike paradys beleef Marié die wêreld
om haar met verwondering, humor, nuuskierigheid en, namate sy ouer
word, met groeiende ontnugtering.
Daar is die onderliggende politieke veranderinge en spanninge van die
1970’s waarvan sy net skrams bewus is en, kort voor lank, veranderinge
in die dinamiek van haar eie gesinslewe wanneer sy uitvind dat haar ma
swanger is. Die koms van haar boetie onderstreep haar rol as die dogter
en as “vrou-in-wording”.
Wanneer Marié en haar vriendin, Hanneke, ’n omstrede dokument beetkry
en lees, begin Marié se kinderlike illusies verder kraak . . .
Einde en begin is ’n roerende bildungsroman wat strek van naïewe
belewing na geleidelike ontwaking, vertel deur die oë van ’n jong
karakter wat diep in die leser se hart sal kruip.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R383
Discovery Miles 3 830
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R364
Discovery Miles 3 640
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
The Lost Boys
Faye Kellerman
Paperback
R330
R227
Discovery Miles 2 270
New Times
Rehana Rossouw
Paperback
(1)
R280
R259
Discovery Miles 2 590
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.