Penvere is 'n versameling rubrieke deur die voelkenner Morne du
Plessis wat enigeen - hetsy agtertuinduifbewonderaar of kranige
ornitoloog - breed sal laat glimlag. In hierdie bundel word met 'n
fyn oog en 'n skerp sin vir humor gekyk na die sonderlinge gedrag
en gewoontes van verskeie Suid-Afrikaanse voelspesies, waarvan die
meerderheid selfs aan die leek bekend behoort te wees. Van die
hadida en die lemoenduif tot die mossie, koekoek en bosloerie -
elke spesie bestaan in 'n unieke verhouding tot die natuur - en
besit 'n magdom eiesoortighede wat soms nie veel van menslike
gedrag verskil nie. Met sy pittige aanslag en skerp
waarnemeingsvermoe, dwing die skrywer die leser om saam met hom
verwonderd te raak oor die boeiende wereld van voels wat rondom hom
bestaan, die natuur is te kosbaar en te breekbaar om dit huis toe
te bring.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!