|
Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
|
Buy Now
Wildekus (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R291
Discovery Miles 2 910
You Save: R19
(6%)
Other Buying Options
Seller Price
R349
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
|
Wildekus (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R310
Loot Price R291
Discovery Miles 2 910
You Save R19 (6%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Elkeen wat vra, ontvang, elkeen wat soek, vind, en vir elkeen wat klop
sal oopgemaak word.
Vir die welgestelde sakeman, Adam Swart, is geloof egter nie so maklik
nie. Dis juis hoekom sy dogter, Lea, en haar ma van hom vervreem is.
Wanneer Lea se ma egter sterf, gryp Adam die kans aan om sy verhouding
met sy dogter te herbou.
Hulle Wildekus-wegbreek het skaars begin wanneer ’n groep rondswerwende
gelowiges reg langs hulle kom laer trek met ’n versameling voos en
vodde karavane. Kort daarna, onder die wakende oog van hulle jong,
imposante leier, begin die luidkeelse gesanik, nagtelike kruisvure en
waansinnige seedopery. Dis alles net te veel vir Adam, en sy
frustrasies loop oor in ’n ernstige kopstampery met Lea. Die volgende
oggend is die karavane skoonveld. Sy dogter ook.
Hy moet vir Lea gaan vind as hy ooit weer vrede in sy gemoed wil hê. In
die diep Transkei beland hy op die spoor van Die Lewende Vlees, ’n
sekte swerwers wat daar tussen die heuwels hulle eie stukkie paradys
probeer staanmaak. Maar elke swerwer het sy storie, elke
paradys sy slang.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Bad Luck Penny
Amy Heydenrych
Paperback
(1)
R350
R323
Discovery Miles 3 230
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R365
Discovery Miles 3 650
Book Lovers
Emily Henry
Paperback
(4)
R275
R254
Discovery Miles 2 540
The Passenger
Cormac McCarthy
Paperback
R123
Discovery Miles 1 230
New Times
Rehana Rossouw
Paperback
(1)
R280
R259
Discovery Miles 2 590
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.