Books > Children's & Educational > Language & literature > Writers, poets & dramatists
|
Buy Now
Die 17de Veer (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R189
Discovery Miles 1 890
You Save: R31
(14%)
|
|
Die 17de Veer (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R220
Loot Price R189
Discovery Miles 1 890
You Save R31 (14%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
’n Storie oor vriendskap, die verlede, vergifnis … en vere.
Lara is nog op skool, maar werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon en
verkoop vintage-klere vir ekstra sakgeld. Haar ma gebruik kalmeerpille
om die lewe in die oë te kyk en oom Dan, wat by hulle woon, is ’n
vreedsame funksionele alkoholis. Haar pa was nog nooit deel van haar
lewe nie.
Alex het in ’n kinderhuis grootgeword en het ’n troetel-uil. Hy help al
sedert sy laerskooldae om siek en beseerde voëls te versorg en weer in
die natuur vry te laat. En hy is in Kaapstad omdat hy ’n belofte aan
iemand gemaak het.
Toe Lara die eerste keer vir Alex sien, is sy byna seker hy agtervolg
haar. Wat sy nog nie weet nie, is dat hulle wêrelde op die punt is om
bymekaar te kom. En alles begin met ’n hoededoos vol ou briewe wat Lara
op haar ma se kas ontdek. Elkeen van die briewe is deur haar pa
geskryf. En by elke brief is ’n veer met ’n storie …
In hierdie opwindende, liriese grootwordverhaal ondersoek Nanette van
Rooyen die ingewikkelde bande wat gesinne bymekaarhou, en wat dit
regtig beteken om ’n tuiste te hê.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.