0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction

Buy Now

Ek Was Hier (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R198
Discovery Miles 1 980
You Save: R32 (14%)

Ek Was Hier (Afrikaans, Paperback)

Nanette van Rooyen

 (sign in to rate)
List price R230 Loot Price R198 Discovery Miles 1 980 You Save R32 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Frankie se gesin is anders. Haar pa kom van Vlaandere, lyk soos Atilla die Hun, en hy praat nog steeds Nederlands - en soms 'n bietjie Frans as hy Frankie wil treiter. Hy ry met 'n Big Boy-bromponie en het sy eie kookskool. Haar ma het in die hippie-jare vasgesteek, dra batik-broeke en het die hele planeet en al sy bewoners lief. En Frankie? Sy is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks. Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met die swart hare en bleek vel. En sy wonder oor die papier-rot en die Banksy-boek wat sy een oggend op haar balkon kry.

Milan se pa is liewer vir syfers as vir woorde of ander mense. Hy is 'n wiskunde-onderwyser met 'n swartraambril en 'n strikdas. Min mense sal vermoed dat hy 'n swart gordel in judo het. En Milan? Hy neem kitaarlesse, hou van flieks, old school-musiek soos Pink Floyd en Led Zeppelin en sny snags stensils uit karton. Hy wonder wat deesdae met hom aangaan - is hy siek of verlief? Wat dit ook al is, dit het begin die oomblik toe hy Frankie by die Waterfront gesien het.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: May 2012
Authors: Nanette van Rooyen
Dimensions: 193 x 127 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 176
ISBN-13: 978-0-7993-5496-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Children
LSN: 0-7993-5496-1
Barcode: 9780799354966

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners