Books > Christianity > Christian life & practice
|
Buy Now
Jesus Vir Almal - Die Gay-Gesprek In Die Kerk (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R202
Discovery Miles 2 020
You Save: R33
(14%)
|
|
Jesus Vir Almal - Die Gay-Gesprek In Die Kerk (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R235
Loot Price R202
Discovery Miles 2 020
You Save R33 (14%)
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Neels Jackson, kerkjoernalis van byna 30 jaar, glo dat godsdiens
grootliks gaan oor die nakoming van Jesus se oproep om Hom te
volg. Vir hom het Jesus se liefde egter bepalende implikasies vir die
gay debat. Sy empatie en liefde vir gay mense moet verstaan word in
die lig van Jesus se onvoorwaardelike liefde vir die randfigure van sy
tyd en hoe Hy teenoor die Fariseërs opgetree het. Die skrywer
ontleed die sewe gaytekste in die Bybel binne die konteks waarin dit
geskryf is en kom tot die slotsom dat dit niks met homoseksualiteit te
doen het nie. Die skrywer vul sy argument aan met die behandeling
van 'n aantal misverstande oor gaywees en gay mense, asook ander
argumente wat gaywees as sonde veroordeel. Hy voer dan ook aan
dat Jesus se verruiming van die wet, asook die verskerping van die
wet, vir ons die riglyn moet wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.