Books > Biography
|
Buy Now
Die wit Boesman (Afrikaans, Paperback)
Price: R354
Discovery Miles 3 540
|
|
Die wit Boesman (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R354
Discovery Miles 3 540
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Die legendariese Wit Boesman, Peter Stark, skryf onderhoudend oor
sy belewenisse in die destydse Duits-Suidwes-Afrika. Eers as
plaasbestuurder en leeuvanger van formaat (wat Natuurbewaring by
Etosha grys hare gegee het) en later self as natuurbewaarder, het
hy ’n formidabele kennis van die veld, die San, die wild en die
mense opgedoen. Hierdie kennis spreek mee in die staaltjies en
verhale oor sy ervarings, opgeskryf in die gesellige trant eie aan
Namibie. Peter Stark is in Duits-Suidwes-Afrika (vandag Namibie)
gebore en was vir baie jare natuurbewaarder in die
Okaukuejo-omgewing. As ware seun van die veld het Peter hom
onderskei as onverskrokke grootwildjagter, uitnemende ruiter en
spoorsnyer van formaat. Hy het in 1974 by die destydse
Suid-Afrikaanse Weermag aangesluit as kommandant in die
rykunsvleuel, waar hy 'n enorme bydrae gelewer het tot die
opleiding van ruiters. Vandag woon op die plaas Vogelsang naby
Ventersdorp.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.