Books > Social sciences > Politics & government > Political corruption
|
Buy Now
Die Stellenbosch-Mafia - ?n Verhaal van mag, geld en invloed (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Loot Price: R169
Discovery Miles 1 690
You Save: R81
(32%)
|
|
Die Stellenbosch-Mafia - ?n Verhaal van mag, geld en invloed (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
(sign in to rate)
List price R250
Loot Price R169
Discovery Miles 1 690
You Save R81 (32%)
To be released on 3 February 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Friday, 7 Feb 2025 and Friday, 14 Feb 2025.
|
“Comrade president, Stellenbosch is ’n groot probleem. Ons weet jy is
na aan Stellenbosch … ons het Stellenbosch nie tot die parlement
verkies nie. Ons het nie die Ruperts verkies nie.” – Die EFF-leier
Julius Malema aan President Cyril Ramaphosa
Daar word bitsig na hulle as die “Stellenbosch-Mafia” verwys en baie
reken die klub van miljardêrs wat in en om dié Bolandse dorp woon, is
die ergste voorbeeld van witmonopoliekapitaal. Hul kritici kla oor hul
invloed op die staat en die ekonomie, maar wie is hierdie groep
ongelooflike ryk Afrikaanssprekende individue en hoeveel mag het hulle
werklik?
Die skrywer en joernalis Pieter du Toit het ondersoek gaan instel op
Stellenbosch, een van die welvarendste dorpe in die land, wat deur
talle as ’n hoeksteen van die Afrikanerdom beskryf word. Hierdie dorp
is immers die geboorteplek van talle Afrikanerintellektuele, politeke
leiers, asook vele sakemanne en hul sakeryke.
Du Toit kyk krites na hierdie klub van miljardêrs: Wie is hulle en
belangriker nog, hoe is hulle onderling verbind? Watter netwerke het
ontstaan danksy gedeelde direksies, alliansies en familieverbintenisse?
Hy bied ’n intieme blik op Johann Rupert se sakeryk en beskryf ook die
opkoms van Markus Jooste en die impak wat die Steinhoff-skandaal op
Stellenbosch gehad het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.