Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
|
Buy Now
Die Alfadokument (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R275
Discovery Miles 2 750
You Save: R45
(14%)
|
|
Die Alfadokument (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R320
Loot Price R275
Discovery Miles 2 750
You Save R45 (14%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Geloof en mag sorg vir 'n dodelike kat-en-muis speletjie...
Nadat die biljoenêr, Nico Cohen, die stigter van die Nikolaïete ʼn
berugte internasionale geloofsorde, sterf, erf sy twintigjarige dogter,
Michaela ('n loskop sosiale vlinder), sy posisie. Die oorblywende
direkteure van die Orde, waarvan die hoofkantoor in Kaapstad gesetel
is, die Groot Ses, stuit vir niks om te sorg dat hulle in beheer bly
nie - ook nie vir moord nie. Dit gaan 'n eks-taakmaglid kos om die
rykmansdogter te help om die orde se geheime oop te vlek. Josh Young
het sy eie redes waarom hy die onaantasbare maatskappy se
onderduimshede wil ontmasker. Saam moet hulle die Orde se geheime
Alfadokument opspoor. Dis hulle enigste kans om te wys watse
onheilighede werklik agter die sukses van die Groot Ses skuil. Die
soektog neem hulle op 'n gevaarlike ekspedisie regoor Europa met ʼn
moordenaar kort op hul hakke. Min weet hulle hoeveel bose geheime hulle
gaan ontmasker.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.