"Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in
Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van
alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en — hier kom die
grootste verrassing — selfs ons opvattings oor die teologie."
– Koos Kombuis
"Aangrypende meditasies oor die heiligheid van onsekerheid. ’n Boek
waarna ek telkens sal terugkeer om naby die aarde en werklikheid te bly om
nie te gryp na die warm lug van dogma en onwetenskaplike verduidelikings
van bestaan nie.
– Dana Snyman
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!