Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Hobbies, quizzes & games > Trivia & curious facts
|
Buy Now
Alles oor Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback, New )
Price: R109
Discovery Miles 1 090
You Save: R81
(43%)
|
|
Alles oor Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback, New )
(sign in to rate)
List price R190
Price R109
Discovery Miles 1 090
You Save R81 (43%)
Expected to ship within 5 - 7 working days
|
Alles oor Suid-Afrika is reeds sedert 1992 die mees omvattende
naslaanboek vir Suid- Afrikaanse skoliere (en hul ouers!) wanneer
hulle op soek is na inligting oor die land. Hierdie uitgawe – met
hersiene en opgedateerde inhoud en fotografie – sal beslis sy
status behou! Hierdie grootformaatboek propvol kennis is hoogs
visueel met volkleurfoto’s, -kaarte en -illustrasies en die teks is
maklik om te lees en te verstaan. Bykomende belangstelling word
geprikkel deur brokkies inligting wat in teksboksies en verlengde
opskrifte vervat word. Plekke om te besoek word ook aanbeveel en
pas by die betrokke tema wat op die dubbelbladsy-uitleg bespreek
word. Die teks is opgedeel in afdelings soos lank, lank gelede; die
mense; die kultuur; die gemeenskap; wetenskap en tegnologie; die
ekonomie; die land; en die natuurlewe, wat elke aspek van
Suid-Afrika dek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.