Books > Sport & Leisure > Natural history, country life & pets > Wild animals > Insects & spiders
|
Buy Now
Kinders se Spinnekoppe van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R25
(13%)
|
|
Kinders se Spinnekoppe van Suider-Afrika (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R190
Loot Price R165
Discovery Miles 1 650
You Save R25 (13%)
To be released on 14 July 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Friday, 18 Jul 2025 and Friday, 25 Jul 2025.
|
Verken die wonderlike węreld van Suider-Afrika se spinnekoppe – hulle
kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as wat
jy dink! Hierdie stampvol kinderboek verduidelik waar spinnekoppe woon,
wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle
het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm. Treffende makrofotografie
verken die węreld van spinnekoppe soos nooit tevore nie. Ontmoet ’n
spinnekop wat spoeg om sy prooi te vang, een wat in seeskulpe wegkruip,
nog een wat as ’n mier vermon is . . . en meer as vyftig
ander – van die welbekende Langbeenspinnekop tot die pragtige
Blomkrapspinnekop, stekelrige Krimpvarkiespinnekop en
goedgekamoufleerde Basspinnekop.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.