0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction

Buy Now

Die Reis (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R306
Discovery Miles 3 060

Die Reis (Afrikaans, Paperback)

S.D. Fourie

 (sign in to rate)
Loot Price R306 Discovery Miles 3 060

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Mariza, 'n bekende historiese romanskrywer, het haar woorde verloor nadat 'n brand haar huis byna in puin gelę het. Daarna sterf haar man en nou, 'n jaar later, haar Jack Russell wat 16 jaar haar metgesel was.

Sy ontmoet Joubert Hofmeyr, en hulle vertrek op 'n reis na die Kgalagadi: Sy om haar woorde terug te kry en hy om meer vir sy navorsing oor sy voorgeslag se skades en skandes by haar uit te vind. Mariza en Joubert verskil soms, is 'n klankbord vir mekaar en ryg mekaar se stories aanmekaar, maar besef dat die verlede soms jou toekoms bepaal. Die goue draad deur die storie van vyf geslagte vroue is dat hul probleme universeel is. Dat die kollektiewe geheue van die vroue mekaar van geslag tot geslag beïnvloed.

Die reis is alles is nie so eenvoudig nie. Dit is die medereisigers wat alles die moeite werd maak. Selfs die voorgeslagte oor eeue heen.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: 2023
Authors: S.D. Fourie
Dimensions: 210 x 140 x 23mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-4853-1445-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Drama
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 1-4853-1445-3
Barcode: 9781485314455

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners