Hierdie elfde, omvattend herbewerkte uitgawe bied (naas bestaande
hoofstukke oor wisselvorme, getalle ens.) twee nuwe hoofstukke wat
onderskeidelik leestekens en trappe van vergelyking bereel.
Bestaande reels is aangepas en word eenvoudiger verduidelik. Nuwe
lyste bied duidelike leiding oor plekname in die Ooste, landname
met hul geldeenhede en ISO-kodes, en elemente in die periodieke
tabel. Skryfhulp oor transliterasie, Omgangsafrikaans en die
SI-stelsel maak die uitgawe ’n volledige hulpbron.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Thu, 30 Jun 2022 | Review
by: Doreen N.
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)