Books > Fiction > Genre fiction > Romance
|
Buy Now
Die Einde van die Storie (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R215
Discovery Miles 2 150
You Save: R35
(14%)
Other Buying Options
Seller Price
R336
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Die Einde van die Storie (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R250
Loot Price R215
Discovery Miles 2 150
You Save R35 (14%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Lizzie de Villiers dink sy het haar man, Marthinus nie meer lief
nie. Sy neem haar lewe en hulle huwelik van 28 jaar in oenskou.
Wanneer het hulle uitmekaar begin dryf? Sal sy hulle ou liefde weer
kan laat ontvlam? As sy nie kan nie, moet sy in hulle liefdelose,
maar gemaklike huwelik bly, of moet sy maar haar eie paadjie stap?
Marthinus stem nie met Lizzie saam nie. Volgens hom is daar niks
verkeerd nie, en hy wil gewis he Lizzie moet bly, lief vir hom of
nie. Die konflik tussen Lizzie en Marthinus veroorsaak konflik
tussen Lizzie en hulle dogter Estelle, wat op die ouderdom van vier
en twintig skielik soos n tiener optree. Beide Lizzie en Marthinus
voel daar is fout, maar sy bly afsydig en byna vyandig, veral
teenoor Lizzie. Lizzie se vertwyfeling bring haar egter nader aan
die ander vroue in haar lewe. Hulle word groter bondgenote, elkeen
met n unieke perspektief. n Geleentheid om afstand te kry tussen
Lizzie en Marthinus duik op, en Lizzie gryp dit met albei hande. Sy
bevraagteken gou haar oenskynlik onafhanklikheid, en Marthinus word
gedwing om hand in eie boesem te steek. Sal hierdie huwelik die
toets deurstaan?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.