In hierdie dapper en pragtige verhaal vertel Mejuffrou Suid-Afrika, Shudufhadzo Musida, die storie van waar sy vandaan kom; as ’n singende, dansende babbelkous in ’n klein dorpie met die naam Ha-Vhangani, omring met liefde, veral dié van haar ma en Gogo Gugu.
Maar dinge loop skeef vir Shudu wanneer sy na ’n nuwe plek trek en deur haar klasmaats geboelie word.
Lees hoe Shudu haar hartseer en uitdagings te bowe kom, en ’n jong meisie en volwassene word wat geleer het om haarself lief te hê!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!