0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > True stories

Buy Now

Sylvester, Ramkat van die Groot-Karoo, en nog 21 Lekkerlees Legendes, Ware Verhale en Staaltjies (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R232
Discovery Miles 2 320
You Save: R38 (14%)
Sylvester, Ramkat van die Groot-Karoo, en nog 21 Lekkerlees Legendes, Ware Verhale en Staaltjies (Afrikaans, Hardcover): Wendy...

Sylvester, Ramkat van die Groot-Karoo, en nog 21 Lekkerlees Legendes, Ware Verhale en Staaltjies (Afrikaans, Hardcover)

Wendy Maartens

 (sign in to rate)
List price R270 Loot Price R232 Discovery Miles 2 320 You Save R38 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Hoe hard kan Sylvester brul?

In hierdie besonders geïllustreerde boek het meester storieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg. Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê. Lees oor die avonture van Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo, en ontdek hoe Job Maseko 'n oorlogskip gesink het! Ontmoet vir Tyl Uilspieël en juig saam oor die seun wat kaalvoet deur 'n oorlog gestap het. Hierdie versamelbundel is perfek vir voorlees of selflees. 'n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!

Lys van stories:

1. Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo
2. Ontmoet Tyl Uilspieël
3. 'n Sakdoek vir 'n Boesman seuntjie
4. Die oorlog tussen die diere en die voëls
5. Die tokkelossie en die bok
6. Hond en Boer word beste vriende
7. Job Maseko sink 'n oorlogskip
8. Heldermuis en Joors Jorie
9. Hen loop weg
10. Kaptein Seeley, Kimberley se waterwoef
11. Tyl Uilspieël word 'n touloper
12. Red die bruid!
13. Die dag toe Mens en Vuur ontmoet het
14. Sjeg Yusuf en die skaapwagtertjie
15. Mossie maar man!
16. Renier de Winnaar se sterk tabak
17. Dans van die Luislang
18. Die seun wat kaalvoet deur 'n oorlog gestap het
19. Ikram en die klip
20. Waarom Hond en sy maats onder mekaar se sterte ruik
21. Renier de Winnaar en die donderwolke
22. Die Gat-in-die-Muur

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: 2020
Authors: Wendy Maartens
Dimensions: 280 x 210 x 50mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 176
ISBN-13: 978-0-7993-9486-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Myth & legend told as fiction
Books > Fiction > Special features > Short stories
Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories > General
Books > Children's & Educational > Fiction > Short stories & other fiction > General
Books > Children's & Educational > Fiction > True stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Short Stories & Other Fiction > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Local Author Showcase > Fiction - kids & teens
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Children
LSN: 0-7993-9486-6
Barcode: 9780799394863

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners