Ná ’n meteoriet op ’n plattelandse dorp neerstort, kom soek ’n komponis
inspirasie vir die klankbaan van ’n wetenskapsfiksiefliek. Hy loseer by
’n astronoom wat navorsing oor gravitasiekolke doen. Haar agtjarige
seun praat nie.
Die astronoom wil van haar verlede ontsnap. Die komponis het ’n toekoms
wat hy nie wil trotseer nie. In die onmoontlike “nou” ontstaan ’n
aarselende verhouding tussen dié twee beskadigdes; wentel hulle om
mekaar met kragte wat tot vernietiging óf vernuwing kan lei.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!