Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > Literary studies
|
Buy Now
Die wereld van die storie (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R347
Discovery Miles 3 470
You Save: R28
(7%)
|
|
Die wereld van die storie (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R375
Loot Price R347
Discovery Miles 3 470
You Save R28 (7%)
Expected to ship within 7 - 10 working days
|
Agter hierdie boek le die verwondering oor ons vermoe om stip na
letters op papier te kyk en dan te ervaar dat ons 'n ander wereld
betree. Hoe kry ons dit reg om na aanleiding van die woorde wat ons
lees, nie alleen inligting te bekom nie, maar 'n hele wereld tot
stand te verbeel en daarheen te reis? Wat is die rol van die teks
hierin? Wat is die rol van die leser? Waarom doen ons dit? Hoe help
'n begrip van ons reise na storiewerelde om ons "leefwereld" beter
te verstaan? 'n Fokus op die werelde van stories maak dit moontlik
om tekste krities binne hulle kontekste te lees, sonder om die
spesifiekheid van elke teks te verwaarloos of om die betowering van
storiewerelde te verloor. Willie Burger is professor in Afrikaanse
letterkunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy is die outeur van
talle navorsingsartikels in verskeie akademiese tydskrifte en was
ook as redakteur by publikasies oor vooraanstaande Afrikaanse
skrywers betrokke: Sluiswagter by die dam van stemme (2002 - saam
met Helize van Vuuren) oor Karel Schoeman; Die oop gesprek (2006)
oor N.P. van Wyk Louw; en Contrary: Critical responses to the
novels of Andre Brink (2013 - saam met Karina Szczurek). Willie het
die Caxton Excellence Award in 2015 vir sy resensies in Vrouekeur
ontvang, en in 2016 die kykNet-Rapport-toekenning as "Boekresensent
van die jaar". Met sy resensies en rubrieke oor die letterkunde in
verskeie populere publikasies probeer hy om literere navorsing ook
buite die grense van die akademie te versprei.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.