Polisievrou Erica van der Linde het die perfekte manier gevind om te verseker dat getuies onder haar bewaring in die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad versteek bly. Sy vermoor hulle.
En wanneer die voormalige kriminele oorgaan van ’n lewe van misdaad na dič van versteekte staatsgetuies, is daar niemand wie vir hulle soek nie.
Maar sy’t nog nooit ’n getuie soos Daniel Enslin teėgekom nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!