Ben gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so
’n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk
Ben ’n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie
voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die
Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie.
Ben en die groot wedstryd is ’n lieflike storie wat kinders leer dat
dit almal soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar
dat jy eerder uit foute moet leer en altyd weer probeer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!