|
Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects
A beautifully crafted concertina colouring book featuring 15 unique colouring templates that allow you to bring the world’s great fashion runways to life.
Printed on premium weight matte paper and featuringan elastic closure, each album seamlessly unfurls to form a 10-foot (3 metre) -long panorama.
Dit bevat volledige planne met tafelversierings, blomme en alles
anders wat nodig is om tafels vir 25 verskillende geleenthede te
dek, asook meer as 50 watertandlekker resepte en aanwysings om
tafelelemente soos servetringe, naamkaartjies, plekmatjies,
geskenkboksies en ander dekoratiewe bykomstighede te maak.
Praktiese inligting oor basiese beplanning, van die samestelling
van inspirasieborde en idees vir ongewone onderborde tot die
uitsoek van musiek en die volmaakte gasgeskenk, word aangevul deur
uitgebreide fotobyskrifte wat die leser vertel hoe om alles na te
doen. Die resepte is in 'n afsonderlike afdeling, gevolg deur
aanwysings en patrone vir selfdoenprojekte wat nie volledig in die
byskrifte gedek kon word nie. Daar is ook 'n oorvloed wenke en
voorstelle vir eenvoudige aanbiedingstegnieke, die skedulering van
take sodat jy die geleentheid saam met jou gaste kan geniet, en
maniere om jou persoonlike stempel op alles af te druk.
|
|