|
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies > General
The Editors of Irish Pages - Chris Agee, Cathal O Searcaigh,
Kathleen Jamie and Meg Bateman - have assembled a new issue of the
journal, entitled "The Anthropocene." It aims to evoke the
escalating global ecological crisis in the round, through many of
its key components, including climate change, deforestation, the
treatment of animals, oceanic pollution and over-fishing, the
melting of glaciers, extinctions, land-use, plastic pollution and
the waste crisis, the eco-vandalism of mining and the fashion
industry, the extermination of indigenous peoples and languages,
biodiversity and ecocide generally, and so on - and on. * A certain
amount of poetry and prose deals with humanity and human
consciousness more generally, in their historical, cultural,
psychological, artistic and religious dimensions. * There is also a
special section devoted to writing on the Pandemic. * As with other
issues, however, there is also work included that does not bear
explicitly on the theme of the issue.
In this, the fifth of the Africa! anthologies, Dan Wylie and Patricia Schonstein collaborated to bring together a selection of poems to reveal the beauty, grandeur and exploitation of wild and urban landscapes.
Poems are 'touched' by Africa, in the broadest sense. They focus on the environment while still engaging with emotions of love, loss and longing.
These poems will make your heart both sing and sigh.
THE SUNDAY TIMES TOP TEN BESTSELLER THE HIGHLY ANTICIPATED DEBUT
BOOK OF POETRY FROM LANA DEL REY, VIOLET BENT BACKWARDS OVER THE
GRASS 'Violet Bent Backwards Over the Grass is the title poem of
the book and the first poem I wrote of many. Some of which came to
me in their entirety, which I dictated and then typed out, and some
that I worked laboriously picking apart each word to make the
perfect poem. They are eclectic and honest and not trying to be
anything other than what they are and for that reason I'm proud of
them, especially because the spirit in which they were written was
very authentic. Lana Del Rey Lana's breathtaking first book
solidifies her further as 'the essential writer of her times' (The
Atlantic). The collection features more than thirty poems, many
exclusive to the book: Never to Heaven, The Land of 1,000 Fires,
Past the Bushes Cypress Thriving, LA Who Am I to Love You?, Tessa
DiPietro, Happy, Paradise Is Very Fragile, Bare Feet on Linoleum
and many more. This beautiful hardcover edition showcases Lana's
typewritten manuscript pages alongside her original photography.
The result is an extraordinary poetic landscape that reflects the
unguarded spirit of its creator. Violet Bent Backwards Over the
Grass is also brought to life in an unprecedented spoken word
audiobook which features Lana Del Rey reading fourteen select poems
from the book accompanied by music from Grammy Award-winning
musician Jack Antonoff.
Derde gety behels 'n verskeidenheid beeldryke verse, met 'n fyn
aanvoeling vir o.m. skoonheid in al haar manifestaties, menslike
verhoudings en deurgaans ook 'n maatskaplike bewustheid. Die
taalgebruik is vindingryk maar helder, en die gedigte getuig van 'n
besonderse poëtiese vakmanskap.
Eliza Acton, despite having never before boiled an egg, became one of
the world’s most successful cookery writers, revolutionizing cooking
and cookbooks around the world. Her story is fascinating, uplifting and
truly inspiring.
Told in alternate voices by the award-winning author of The Joyce Girl,
and with recipes that leap to life from the page, The Language of Food
by Annabel Abbs is the most thought-provoking and page-turning
historical novel you’ll read this year, exploring the enduring struggle
for female freedom, the power of female friendship, the creativity and
quiet joy of cooking and the poetry of food, all while bringing Eliza
Action out of the archives and back into the public eye.
|
Therapy
(Paperback)
Mike McCluskey
|
R378
R313
Discovery Miles 3 130
Save R65 (17%)
|
Ships in 10 - 15 working days
|
|
Eybers se verse was jare laas in druk. Dié keuse, uitgesoek deur Ena Jansen, goeie vriendin van haar, wys op Eybers se veelsydigheid as digter. Die bloemlesing behels o.m. die bekende "Maria", "Busrit in die aand", verse oor haar kinders, die emigrasie na Nederland, tot haar latere, aangrypende gedigte oor ouer word. Goeie poësie is tydloos, en dit blyk duidelik met dié uitgawe van Eybers se bekendste werk.
Bernard Odendaal se tweede digbundel ontgin temas soos die funksie en aard van digterskap; die drang om die onuitspreekbare te wil verwoord; die voortbestaan van Afrikaans; die sterflikheid van die mens en die natuur. Die digter dink terug aan 'n verlore jeugwêreld en vriende, kinders wat in diaspora is, en ’n nageslag wat elders en anderstalig gaan grootword. Dis ’n bundel met eietydse gedigte waarin ’n soepel taalspel gespeel word, maar wat ook hoogs toeganklike verskuns bevat.
Every land has its hero. Ours is an outlaw, rebel and thief - Robin
Hood. Each era gives him its identity. The illustrator Clifford
Harper and the poet John Gallas give us a new version of Robin -
hunter and hunted - the ballad verse closely echoing the drawings.
Agraphia is Harper's own publishing imprint, and as you'd expect,
the books are exquisitely designed, illustrated and printed.
‘n Sterk sintuiglike aanslag en oorspronklike beeldgebruik.
Hierdie bundel roep temas in die lewe wat nie dikwels in die Afrikaanse digkuns voorkom nie.
|
Zong!
(Paperback)
M. Nourbese Philip
|
R350
Discovery Miles 3 500
|
Ships in 12 - 17 working days
|
|
Die digter ondersoek die slopingsproses wat op sowel fisiese as
emosionele vlak voltrek word. Dit affekteer onder andere huise en
tuine maar ook menslike verhoudings en die kort bestek van die mens
se lewe. Die tou is hier 'n betekenisvolle simbool wat hede en
verlede verbind. Teenoor aftakeling en afslyting staan die herstel
van die gees in menslike verhoudings, groei, die behoud van
herinnering en beweging deur ruimtes en ervaring om nuwe
moontlikhede oop te maak.
Die gedigte in Swatland speel grootliks in Malmesbury af en word aangebied in die taal wat deur die bruin gemeenskap hier gepraat word: Kaaps wat met die kenmerkende bry-klank van die streek weerklink.
Op vernuwende wyse word dié bry skriftelik uitgebeeld. ’n Rugbyderby, ’n krieketwedstryd, en ’n besoek aan die openbare swembad word vars verbeeld deur die skep van opvallende kontraste.
Maatskaplike kwessies word met galgehumor belig en diep persoonlike sake sonder sentimentaliteit aangeroer.
Hennie Aucamp het in 'n huldeblyk na Toerien se dood opgemerk dat
Om te onthou beslis meer aandag verdien as wat dit by verskyning
gaande gemaak het: "[Barend was] 'n man vir alle seisoene, veral
vir die herfs en die winter. Maar weerkerende motiewe is daar tog:
die natuur, die liefde, die kunste. En hierin is hy, ondanks sy
ironie en satires, 'n aartsromantikus."
Chrisalis is die indrukwekkende debuut van ‘n digter wie se taal- en versvernuf die leser meevoer en meermale ook ontroer. In hierdie fyn afgewerkte gedigte word die grens tussen teks en werklikheid telkens getoets.
Dit is verse waarin realiteit self op sy kop gekeer word en waar die alledaagse vreemd gemaak word. Soos’n skoenlapper uit sy papie breek, so kom die digter self te voorskyn uit die chrisalis van sy vers.
In hierdie debuutbundel word ’n liefdesgeskiedenis vertel soos dit
deur verskillende stadiums beleef word deur die spreker. Aan die
begin soek die spreker na ’n manier om sy liefde duidelik genoeg
uit te druk; dan volg die ontnugtering en die belewenis van die
geliefde as ’n lee dop, en uiteindelik volg die misnoegde ervaring
van mislukking. Die hele bundel staan in gesprek met Oscar Wilde se
roman, The picture of Dorian Gray, waarin die jong Dorian Gray wens
dat sy afbeelding in ’n skildery sal verouder, terwyl hyself jonk
bly.Die gedigte verwoord in hierdie bundel die aftakelingsproses en
boots die briefvorm van die Wilde-roman implisiet na. Soos in die
roman word die grense tussen werklikheid, verbeelding en kuns in
die gedigte dikwels oorskry. Die atmosfeer van verval van die
Wilde-roman word ook in talle van die gedigte opgeroep.
|
You may like...
Home Body
Rupi Kaur
Paperback
(1)
R248
Discovery Miles 2 480
Sea Prayer
Khaled Hosseini
Hardcover
(1)
R407
R286
Discovery Miles 2 860
Knapsekerels
Pieter Fourie
Paperback
R175
R137
Discovery Miles 1 370
|