0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (10)
  • R50 - R100 (17)
  • R100 - R250 (308)
  • R250 - R500 (266)
  • R500+ (151)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe

Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids en Gratis Plakaat Pak: Graad 9: Onderwysersgids (Afrikaans,... Kollig Op Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Onderwysersgids en Gratis Plakaat Pak: Graad 9: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
E. van Wyk
R315 R278 Discovery Miles 2 780 Save R37 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Kollig Op Tegnologie Graad 8 Onderwysersgids en Gratis Plakaat Pak: Graad 8: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): J.... Kollig Op Tegnologie Graad 8 Onderwysersgids en Gratis Plakaat Pak: Graad 8: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
J. Marchant, A. Pretorius, K Smith, S. Smith
R360 R317 Discovery Miles 3 170 Save R43 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Kollig Op Lewensvaardighede Graad 6 Onderwysersgids en Gratis Plakaat Pak: Graad 6: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): M.... Kollig Op Lewensvaardighede Graad 6 Onderwysersgids en Gratis Plakaat Pak: Graad 6: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
M. Carstens, T. Coetzee, B. de Matos Ala, J. Glover, A. Klopper, …
R355 R313 Discovery Miles 3 130 Save R42 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.

Wiskunde Vandag Graad 9 Onderwysersgids (met Fotokopieerbare Werkvelboek) (Afrikaans, Paperback): M. Groenewald, H. Otto, H.... Wiskunde Vandag Graad 9 Onderwysersgids (met Fotokopieerbare Werkvelboek) (Afrikaans, Paperback)
M. Groenewald, H. Otto, H. Roos, G. Van der Westhuizen
R293 R258 Discovery Miles 2 580 Save R35 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees. Aanleer van nodige vakkennis word behandel. Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel. Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering. Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies. Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!"

Verken Rekeningkunde: Grade 11: Onderwysersgids (met Sleutel en Vraagbron CD-ROM en Kontroletoetsboek) (Afrikaans, Paperback):... Verken Rekeningkunde: Grade 11: Onderwysersgids (met Sleutel en Vraagbron CD-ROM en Kontroletoetsboek) (Afrikaans, Paperback)
D. Kerdachi, A. Kriel, A. Viljoen
R376 R331 Discovery Miles 3 310 Save R45 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).; Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf.; Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf.; Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.; Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek.; Nuttige wenke vir klaskameronderrig.

Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 1: Graad 1 (Afrikaans, Poster): Pearson South Africa Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 1: Graad 1 (Afrikaans, Poster)
Pearson South Africa
R29,586 R23,730 Discovery Miles 237 300 Save R5,856 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 3: Graad 3 (Afrikaans, Poster): Pearson South Africa Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 3: Graad 3 (Afrikaans, Poster)
Pearson South Africa
R28,052 R22,503 Discovery Miles 225 030 Save R5,549 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 2: Graad 2 (Afrikaans, Poster): Pearson South Africa Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 2: Graad 2 (Afrikaans, Poster)
Pearson South Africa
R23,592 R18,935 Discovery Miles 189 350 Save R4,657 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Onderwysersgids (CAPS): Graad 3: Onderwysersgids... Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Onderwysersgids (CAPS): Graad 3: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
L. Naude, M. Latti, S. Gouws
R143 R126 Discovery Miles 1 260 Save R17 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 3 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied. Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgele kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 3 is die taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

Die Groot Boere-Ontsnapping (Afrikaans, Paperback): Willie Steyn Die Groot Boere-Ontsnapping (Afrikaans, Paperback)
Willie Steyn
R336 Discovery Miles 3 360 Ships in 2 - 4 working days

Hierdie boek is Willie Steyn se eerstehandse weergawe van wat ongetwyfeld die grootste ontsnappingsveraal van die Anglo-Boereoorlog is. Hy was een van seshondred Boere wat per skip na die eiland van Ceylon gestuur is om daar in die Diyatalawa-kamp geïnterneer te word. Die skip was op 'n donker, maanlose nag in die hawe van Colombo vasgeanker toe Steyn en vier van sy mede-gevangenes een-een met 'n tou in die water afsak terwyl Britse soldate om die skip patrolleer.

Die bekoring van Willie Steyn se persoonlike weergawe lê in die onderbeklemtoning en die feitlike eenvoud daarvan. Hy probeer homself nie as 'n held voorstel nie en maak geen aanspraak op roem nie, maar die intensiteit en krag van die vertelling verhoog namate dit ontvou. Vanaf die oomblik dat hy op die slagveld gevange geneem word, het Willie Steyn een doel voor oë: Hy gáán ontsnap. Die leser word bewus van hierdie dwingende dryfkrag, en leer Willie ken as 'n ongebonde gees, wat selfs in gevangenskap nooit sy brandende begeerte en vasberadenheid om tot die stryd terug te keer, verloor nie.

Deneys Reitz - skrywer van Kommando en bekend vir sy eie dapperheid - het in 1903 Steyn as 'een van ons dapperste burgers' beskryf, en sy ontsnapping as 'n daad 'sonder weerga in die geskiedenis van ontsnapping' genoem.

Natuurwetenskappe en tegnologie - 10 plakkate en onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Natuurwetenskappe en tegnologie - 10 plakkate en onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R708 R655 Discovery Miles 6 550 Save R53 (7%) Ships in 6 - 10 working days
Blitz wiskunde (Afrikaans, Paperback): Blitz wiskunde (Afrikaans, Paperback)
R120 R111 Discovery Miles 1 110 Save R9 (7%) Ships in 6 - 10 working days
Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid: Gr 12: Onderwysers gids (Afrikaans, Paperback): Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid: Gr 12: Onderwysers gids (Afrikaans, Paperback)
R289 R268 Discovery Miles 2 680 Save R21 (7%) Ships in 6 - 10 working days
Oxford suksesvolle toerisme CAPS: Gr 12: Onderwysers gids (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Oxford suksesvolle toerisme CAPS: Gr 12: Onderwysers gids (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R242 R224 Discovery Miles 2 240 Save R18 (7%) Ships in 6 - 10 working days
Headstart wiskunde CAPS (Afrikaans, Paperback): Headstart wiskunde CAPS (Afrikaans, Paperback)
R413 R382 Discovery Miles 3 820 Save R31 (8%) Ships in 6 - 10 working days
Oxford suksesvolle ekonomie CAPS (Afrikaans, Paperback): Oxford suksesvolle ekonomie CAPS (Afrikaans, Paperback)
R471 R436 Discovery Miles 4 360 Save R35 (7%) Ships in 6 - 10 working days
Verken Rekenaarstoepassingstegnologie: Graad 10: Onderwysersgids met CD-ROM - CAPS compliant (Afrikaans, Paperback): B. Dill,... Verken Rekenaarstoepassingstegnologie: Graad 10: Onderwysersgids met CD-ROM - CAPS compliant (Afrikaans, Paperback)
B. Dill, I. Frances, S. Nunkumar
R198 R175 Discovery Miles 1 750 Save R23 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef. Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek. Nuttige wenke vir klaskameronderrig.

Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid: Gr 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Werner Ladewig, Rika Potgieter,... Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid: Gr 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Werner Ladewig, Rika Potgieter, Johan Pretorius
R257 R238 Discovery Miles 2 380 Save R19 (7%) Ships in 6 - 10 working days
Demografie: Handboek Vir Die Suid-Afrikaanse Student (Afrikaans, Paperback): W.P. Mostert, B E Hofmeyr, J S Oosthuizen Demografie: Handboek Vir Die Suid-Afrikaanse Student (Afrikaans, Paperback)
W.P. Mostert, B E Hofmeyr, J S Oosthuizen
R86 Discovery Miles 860 Ships in 2 - 4 working days

Demografie is die wetenskaplike studie van die grootte,samestelling en verandering van menslike bevolkings. Hierdie omskrywing is egter nie so eenvoudig as wat dit met die eerste oogopslag mag voorkom nie. Om die volle betekenis daarvan te begryp, is dit nodig om elkeen van die sleutelkonsepte daarin van nader te beskou.

Goeiemore, Mnr. Mandela (Afrikaans, Paperback): Zelda la Grange Goeiemore, Mnr. Mandela (Afrikaans, Paperback)
Zelda la Grange
R268 Discovery Miles 2 680 Ships in 2 - 4 working days

Goeiemôre, mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe Zelda la Grange se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd.

Dit volg die ongelooflike lewenspad van ’n verskrikte tikster in haar vroeë twintigs wat gekies word as Nelson Mandela se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy ‘Khulu’ noem.

Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.

Verken Gasvryheidstudies: Grade 11: Onderwysersgids (met Kontroletoetsboek en Vraagbron CD-ROM) (Afrikaans, Paperback): G. du... Verken Gasvryheidstudies: Grade 11: Onderwysersgids (met Kontroletoetsboek en Vraagbron CD-ROM) (Afrikaans, Paperback)
G. du Rand, D. Welgemoed, J. Spowart, R. Schubotz, N. Zulu
R376 R331 Discovery Miles 3 310 Save R45 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).; Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf.; Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf.; Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.; Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek.; Nuttige wenke vir klaskameronderrig.

Verken geografie KABV: Gr 12: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): John Earle, Graham Keats, Liz Dilley, G. Ravenscroft, A.... Verken geografie KABV: Gr 12: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
John Earle, Graham Keats, Liz Dilley, G. Ravenscroft, A. Nxele, …
R315 R278 Discovery Miles 2 780 Save R37 (12%) Ships in 5 - 10 working days

What makes the Verken geografie grade 12 course unique? Exam practice sections are included in the learner's book for each topic (with memos in the teacher's guide); many activities which provide frequent opportunities for consolidation and practice; more than adequate content and comprehensive coverage of the curriculum; comprehensive coverage of geographical skills and techniques at the end of each topic; updated information and statistics. Focus on exam success! Fully CAPS compliant; opportunities for exam practice and assessment; complete programme of assessment provided; used and tested in schools throughout South Africa; supports and engages learners for success.

Woordeloos tot verhaal - Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans (Dutch, Afrikaans, Paperback): Hans Ester, Chris van... Woordeloos tot verhaal - Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans (Dutch, Afrikaans, Paperback)
Hans Ester, Chris van der Merwe, Etty Mulder
R798 Discovery Miles 7 980 Ships in 10 - 15 working days

Woordeloos tot verhaal is in menig opzicht een baanbrekend werk. Het brengt 24 onderzoekers uit verschillende disciplines bij elkaar om vanuit een scala van perspectieven helderheid te verschaffen over het trauma als centraal gegeven in de menselijke samenleving. Nieuw is tevens de samenwerking tussen Afrikaanstalige en Nederlandstalige auteurs. Zij hebben elkaar gevonden vanuit een gemeenschappelijke belangstelling en werden gestimuleerd door de verwantschap tussen hun talen. Trauma behels in Woordeloos tot verhaal die oorweldigende effekte van geweld op die indiwidu sowel as die kollektiewe verlies van betekenis by die ineenstorting van 'n bekende wereld. Die artikels fokus egter nie alleen op die duister kant van die menslike natuur en van die menslike geskiedenis nie, maar verken ook die helende kragte wat die verwerking van trauma moontlik maak. Van wesentlike belang in die verband is die skeppende krag van die menslike gees wat die woordloosheid as gevolg van ’n oorweldigende trauma kan transformeer tot betekenisgewende verhaal.

Jeremy Vannie Elsies (Afrikaans, Paperback): Jeremy Vearey Jeremy Vannie Elsies (Afrikaans, Paperback)
Jeremy Vearey
R365 R314 Discovery Miles 3 140 Save R51 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag…

Van sy kleintyd in Elsiesrivier neem Jeremy Vearey se lewe talle onvoorspelbare wendings. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy ’n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel.

En onder alles loop ’n donker stroom.

BABADADA, Afrikaans - Swahili, geillustreerde woordeboek - kamusi ya michoro - Afrikaans - Swahili, visual dictionary... BABADADA, Afrikaans - Swahili, geillustreerde woordeboek - kamusi ya michoro - Afrikaans - Swahili, visual dictionary (Afrikaans, Paperback)
Babadada Gmbh
R707 Discovery Miles 7 070 Out of stock
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
So Lyk 'n Vrou - My 40 Jaar Van Hel Saam…
Ilse Verster Paperback  (1)
R290 R249 Discovery Miles 2 490
1 Recce: Volume 3 - Onsigbaarheid Is Ons…
Alexander Strachan Paperback R360 R309 Discovery Miles 3 090
Beeld 50 - Om 'n Groot Storie Hard Te…
Erika de Beer Paperback R390 R265 Discovery Miles 2 650
Boereverneukers - Afrikaanse…
Izak du Plessis Paperback  (1)
R250 R195 Discovery Miles 1 950
Moord Op Stellenbosch - Twee Dekades Se…
Julian Jansen Paperback R350 R301 Discovery Miles 3 010
Paul Kruger - Toesprake En…
Johan Bergh Hardcover  (3)
R363 Discovery Miles 3 630
Dawie de Villiers: My Lewensreis…
Chris Schoeman Paperback  (1)
R393 Discovery Miles 3 930
Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal
Toef Jaeger Paperback R101 Discovery Miles 1 010
Betereinder - Wees Die Verskil
Schalk W. van Heerden Paperback  (1)
R270 R232 Discovery Miles 2 320
Op Die Duiwel Se Spoor - Hoe Ek Die…
Ben "Bliksem" Booysen Paperback  (1)
R320 R275 Discovery Miles 2 750

 

Partners