|
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Maaltafel Meesterskap, is 'n boek wat die maaltafels die outydse
manier leer, met skryf-bedek-merk en baie oefen opdragte. Hierdie
boek kan gebruik word as 'n sestien week kursus. Daar is geen
beloftes van vinnige, maklike of lekker metodes wat die maaltafel
in 'n week geleer sal kan word, sonder harde werk nie. In plaas
daarvan, bestaan hierdie boek uit deeglike benadering, wat sal
omsit in 'n langdurige bemeestering van die maaltafels.
Title: Die Culturvo lker Alt-Amerikas.Publisher: British Library,
Historical Print EditionsThe British Library is the national
library of the United Kingdom. It is one of the world's largest
research libraries holding over 150 million items in all known
languages and formats: books, journals, newspapers, sound
recordings, patents, maps, stamps, prints and much more. Its
collections include around 14 million books, along with substantial
additional collections of manuscripts and historical items dating
back as far as 300 BC.The HISTORY OF SOCIAL SCIENCES collection
includes books from the British Library digitised by Microsoft.
This collection provides histories and analyses of society,
culture, education, crime, and family life. Providing a unique
perspective of everyday life in the 18th and 19th centuries,
readers of these works can study earlier developments that formed
our modern society.++++The below data was compiled from various
identification fields in the bibliographic record of this title.
This data is provided as an additional tool in helping to insure
edition identification: ++++ British Library Bruehl, Gustav;
1875-78. 241 p.; 8 . 10006.f.14.
Hierdie boek voorsien slegs die toetse wat saam met die reeks.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.

Dit is 'n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit 'n
leerdersboek en onderwysersgids vir graad 7-9. Die leerdersboek
verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan
uit 'n omvattende jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien
met 'n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek word,
hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die
jaar se werk. 'n oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan
die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in
strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale
temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die
werk.
Hierdie Shuters Top Klas Onderwysersgids bied die volgende
voordele. Dek die vereistes van die KABV-Dokument vir die vak in
detail. Verskaf metodologiese leiding aan die onderwyser vie elke
eenheid en aktiwiteit. Verskaf gedetailleerde leiding en antwoorde
oor alle aktiwiteite en formele assesserings. Bevat nuttige
kruisverwysings met die Leerdersboek. Het 'n eenvoudige,
gebruikersvriendelike bladontwerp.

werk. Temas word uitgelig onder Sleutelbegrippe vir elke eenheid
van die werk.
Hierdie Shuters Top Klas Onderwysersgids bied die volgende
voordele. Dek die vereistes van die KABV-Dokument vir die vak in
detail. Verskaf metodologiese leiding aan die onderwyser vie elke
eenheid en aktiwiteit. Verskaf gedetailleerde leiding en antwoorde
oor alle aktiwiteite en formele assesserings. Bevat nuttige
kruisverwysings met die Leerdersboek. Het 'n eenvoudige,
gebruikersvriendelike bladontwerp.
Dit is 'n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit 'n
leerdersboek en onderwysersgids vir Graad 7-9. Die leerdersboek
verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan
uit 'n omvattende Jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien
met 'n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek work,
Hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die
jaar se werk. 'n Oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan
die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in
strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale
temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die
werk.
Die Maja-kalender sê ons einde kom in 2012.
Maar daar was al oorgenoeg ánder eindes vir die wêreld of die menslike beskawing voorspel. Johannes de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag. Die profesieë van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat. Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste.
Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute ná die groot ramp, en ’n egte “survivalist” wys ’n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef ná hulle verkeerde voorspellings gemaak het?
|
You may like...
Acoustic Textiles
Rajiv Padhye, Rajkishore Nayak
Hardcover
R4,245
Discovery Miles 42 450
Healthy Max
Luna
Hardcover
R546
R506
Discovery Miles 5 060
|