![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
‘n Nostalgiese reis styg uit die pen van
prof. Louis C. Jonker oor sy eie herinnering aan en
verlange na die leermeesters wat hom help vorm het, sy eie
ontwaking as bybelwetenskaplike, en sy bediening in die NG kerk. Hy
verken ook sy innerlike stryd in hierdie verskillende tydperke. Die
uitvloeisel hiervan is ‘n mengsel van historiese novelle,
biografie, persoonlike memoires en die akademiese skryfsels van
prof.
Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Tweede Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in 'n japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
What makes the Verken geografie grade 12 course unique? Exam practice sections are included in the learner's book for each topic (with memos in the teacher's guide); many activities which provide frequent opportunities for consolidation and practice; more than adequate content and comprehensive coverage of the curriculum; comprehensive coverage of geographical skills and techniques at the end of each topic; updated information and statistics. Focus on exam success! Fully CAPS compliant; opportunities for exam practice and assessment; complete programme of assessment provided; used and tested in schools throughout South Africa; supports and engages learners for success.
What makes the Verken geskiedenis grade 12 course unique? Rich, scaffolded content and summaries, including a variety of sources (written and visual) which support and enhance understanding; the principle of environmental sustainability has been included in multiple topics; skills focus feature develops subject-specific skills, such as History essay-writing; difficult concepts easily explained via 'Key Words' and 'Did you know?' features, and all concepts defined in glossary and referenced in index; text, and visual and written sources, provide positive representations of racial and gender diversity; the teacher's guide provides guidelines and information for inclusive education in teaching and learning history. Focus on exam success! Fully CAPS compliant; opportunities for exam practice and assessment; complete programme of assessment provided; used and tested in schools throughout South Africa; supports and engages learners for success.
What makes the Ekonomiese en bestuurswetenskappe Vandag course unique? Full-colour pages with diagrams and illustrations to enhance learning; lots of varied, interesting and well-structured activities on financial literacy, the economy and entrepreneurship; the financial literacy sections have worked examples with explanatory notes to consolidate knowledge; lots of accounting exercises to consolidate accounting principles. Trust TODAY to be up-to-date and fresh for the classroom: opportunities for revision, exam practice and assessment throughout; develops language skills alongside subject knowledge; all content is fully CAPS-compliant. Your easy-to-use complete classroom solution! Today, for successful teaching tomorrow.
What makes the Tegnologie Vandag course unique? The design process is emphasised as a crucial part of teaching technology; full-colour artwork and photographs clearly illustrate important concepts; carefully formulated enabling tasks give learners the opportunity to practise and apply the content they have learnt; summaries and revision sections at the end of each chapter allow learners to consolidate their knowledge and evaluate their own progress; comprehensive assessment rubrics for all mini practical assessment. Trust Today to be up-to-date and fresh for the classroom: Opportunities for revision, exam practice and assessment throughout; develops language skills alongside subject knowledge; all content is fully CAPS-compliant. Your easy-to-use complete classroom solution! Today, for successful teaching tomorrow.
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).; Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf.; Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf.; Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.; Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek.; Nuttige wenke vir klaskameronderrig.
Hel Toe En Terug vertel die geskiedenis van die oorlog binne die bestek van minder as 170 bladsye en is ingedeel in agt afdelings, elk toegelig met uitsonderlike foto's en toepaslike kaarte. Een afdeling word in die besonder gewy aan Suid-Afrika se deelname aan die oorlog. Die Groot Oorlog (1914-1918), soos wat die Eerste Wêreldoorlog oorspronklik bekend gestaan het, was waarlik in elke opsig enorm. Nie net het dit tot die dood van nagenoeg tien miljoen soldate gelei nie, dit was tot in daardie stadium ook die omvangrykste oorlog waarby sowat 80 miljoen mense van verskeie lande betrek is. Boonop is nagenoeg 9 miljoen mense permanent vermink, 12 miljoen is ernstig gewond en byna 8 miljoen is krygsgevange geneem. Louis Scott, 'n historikus en bekende inwoner van Polokwane, se boek oor dié oorlog, Hel Toe En Terug: Die Eerste Wêreldoorlog, 'n honderd jaar later, het pas verskyn - betyds vir die honderdjarige herdenking van dié verwoestende oorlog. Dit bied vir die eerste keer in Afrikaans 'n omvattende geskiedenis van dié oorlog.
Op Dinsdag 5 Desember 2017 was die Steinhoff-groep nog R199 miljard werd. Vier en twintig uur later is meer as R160 miljard daarvan uitgewis. Die Steinhoff-sakeryk, wat oor 20 jaar tot ’n internasionale sakereus opgebou is, het oornag verkrummel. Markus Jooste, Steinhoff se flambojante grootbaas, het per SMS bedank en vlug sedertdien van die een na die ander geraamte wat uit sy kas val: tientalle spoghuise vir ’n blonde minnares, resiesperde, bewerings van bedrog en ’n blinkswart Jaguar vir ’n ou universiteitskoshuis. Wat presies het hier gebeur? Wie het wat geweet? Wat is Steinhoff, wie is Markus Jooste en wat het dit met die sogenaamde Stellenbosch-mafia te doen? Hoe pas Christo Wiese, Shoprite en Pepkor in en waarheen is die pensionarisse se geld? Die bekende sakeskrywer James-Brent Styan beantwoord dié en ander vrae in hierdie verstommende verhaal van die grootste finansiële ineenstoring in die geskiedenis van Suid-Afrika. Deur onderhoude met betroubare bronne, inligting uit vertroulike dokumente en in- dieptenavorsing oor Steinhoff se geskiedenis, onthul hy dít wat die groep oor jare probeer wegsteek het. Steinhoff en die Stellenbosse Boys is ’n boeiende sakeriller wat nog dekades lank in sowel raadsale as sitkamers oorvertel sal word.
Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, ’n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was dus ’n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As ’n kredietverskaffer vir tersiere opleiding van Afrikaanse studente vir meer as ’n honderd jaar, verteenwoordig die verhaal in ’n sekere sin die verhaal van Afrikaners – van hul armblanke-status in die vroeg 20ste eeu tot vooruitstrewende burgers van die kapitalistiese verbruikerskultuur van die 21ste eeu. Die verhaal van die Kaapse Helpmekaar resoneer in die sin ook met die huidige debatte rondom die finansiering van tersiere onderrig. Dit verskaf ’n Afrikaner-antwoord op ’n 20ste eeuse #feesmustfall-uitdaging wat, ten spyte van die verskil in konteks, ’n templaat en ’n benadering voorhou waarby ’n 21ste eeuse Suid-Afrika steeds baat kan vind. |
You may like...
Sy is Veilig - 'n Onthulling Van Die…
Emma van der Walt
Paperback
(1)
So Lyk 'n Vrou - My 40 Jaar Van Hel Saam…
Ilse Verster
Paperback
(1)
Ratels Aan Die Lomba - Die Storie Van…
Leopold Scholtz
Paperback
(4)
1 Recce: Volume 3 - Onsigbaarheid Is Ons…
Alexander Strachan
Paperback
|