0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (8)
  • R50 - R100 (22)
  • R100 - R250 (233)
  • R250 - R500 (458)
  • R500+ (184)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe

Shuters top klas religiestudies (Afrikaans, Paperback): Mary Ryan Shuters top klas religiestudies (Afrikaans, Paperback)
Mary Ryan
R255 Discovery Miles 2 550 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie Boek Is Deel Van Die Shuters Top Klas-Handelsmerkreeks Vir Die Voo En Het Die Volgende Kenmerke: Dek Al Die Vereistes Van Die Kabv-Dokument Vir Elke Vak;Bied Stap-Vir-Stap Leiding Aan Die Onderwyser;Het 'N Eenvoudige En Gebruikersvriendelike Bladontwerp ;Verskaf'n Onderwysersgids En Ander Bykomende Hulpbronne. Hierdie Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysersgids Het Die Volgende Voordele: Dit Bestaan Uit 'N Omvattende Onderrig-, Leer-En Assesseringsprogram En Sluit Bykomende Klaskamerhulpbronne In ;Dit Dek Die Vereistes Van Die Kabv-Dokument Vir Die Vak In Besonderhede;Dit Bied Vir Die Onderwyser Metodologiese Leiding Vir Elke Eenheid En Aktiwiteit;Dit Bied Uitgebreide Inleidende En Agtergrondinligting, Sowel As Nuttige Verwysings;Dit Verskaf Voorgestelde Antwoorde Op Al Die Aktiwiteite En Formele Assesserings, Sowel As Rubrieke;Dit Het 'N Eenvoudige, Gebruikersvriendelike Ontwerp Met Duidelike Gemerkte Afdelings En Daar Is Volledige Kruisverwysings Met Die Leerderboek;Dit Bied Voorbeeldtoets- En Eksamenvraestelle En Volledige Nasienmemoranda. Beskikbare Komponente;Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Leerdersboek;Shuters Top Klas Religiestudies Graad 11 Onderwysershulpbronpak

Shuters top klas toerisme (Afrikaans, Paperback): Elisabeth Quigley, Nalini Thomas, Sakhamuzi Mncube, Elsabe Engelbrecht,... Shuters top klas toerisme (Afrikaans, Paperback)
Elisabeth Quigley, Nalini Thomas, Sakhamuzi Mncube, Elsabe Engelbrecht, Nireshnee Moodley
R240 Discovery Miles 2 400 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak;Bied stap-vir-stap-leiding aan die onderwyser;Het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp;Verskaf 'n Onderwysersgids en bykomende hulpbronne vir die onderwyser in 'n Onderwyserhulpbronpak.Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Onderwysersgids (OG) bied die volgende voordele: Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail;Verskaf metodologiese leiding aan die onderwyser vir elke eenheid en aktiwiteit;Verskaf gedetailleerde leiding en antwoorde oor alle aktiwiteite en formele assesserings;Bevat nuttige kruisverwysings met die Leerdersboek;Het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp . Beskikbare komponente;Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Leerdersboek;Shuters Top Klas Toerisme Graad 11 Onderwysershulpbronpak.

Shuters top klas Aardrykskunde (Afrikaans, Paperback): Carl van der Merwe, Pamela Esterhuysen, Susan Thompson, Colin Eriksen,... Shuters top klas Aardrykskunde (Afrikaans, Paperback)
Carl van der Merwe, Pamela Esterhuysen, Susan Thompson, Colin Eriksen, Sheryl Gordon, …
R278 Discovery Miles 2 780 Ships in 4 - 6 working days

Shuters Top Klas Aardrykskunde is deel van die handelsmerkTopklas-reeks virVOO.Hierdie Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se hulpbronpakket (OHP) het die volgende voordele: Die Pakket sluit die Onderwysersgids(OG) en ander ekstra klaskamerhulpbronne in. Die OHP bevat h hersieningswerksvelboekie, tesame met nasienriglyne wat h kort saamvattende aktiwiteit verskaf vir elke eenheid wat in die Leerdersboek gedek word. Die OG dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in besonderhede. Dit verskaf metodologiese leiding vir die onderwyser oor elke eenheid en aktiwiteit. Dit verskaf antwoorde vir alle aktiwiteite en formele assesserings. Die het h eenvoudige, gebruiksvriendelike ontwerp. Dit gee nuttige kruisverwysings na die Leerdersboek. Beskikbare komponente: Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek;Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se hulpbronpakket (Ook in Engels beskikbaar).

Rigtingbedonnerd - Op Die Spoor Van Die Afrikaner Post-'94 (Afrikaans, Paperback): Fred de Vries Rigtingbedonnerd - Op Die Spoor Van Die Afrikaner Post-'94 (Afrikaans, Paperback)
Fred de Vries
R262 Discovery Miles 2 620 Ships in 4 - 6 working days

Wat het ná 1994 van die Afrikaner geword? Hoe lyk dié eens magtige groep vandag en het hulle nog enige rol te speel in die nuwe Suid-Afrika?

Met ’n tas vol vrae reis Fred de Vries van Orania na Pretoria om met uiteenlopende Afrikaners te praat: politici (FW de Klerk, Pieter Mulder), musieksterre (Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar), sakemanne (Jannie Mouton), skrywers (Koos Kombuis, Antjie Krog) en selfs ’n vakbondleier ( Flip Buys). Hy ontmoet ook talle gewone Afrikaners – boere, polisielede en onderwysers – wat iets oor die siel van die Afrikaner aan hom verklap. Vir almal vra hy dieselfde vraag: is daar nog plek vir dié wit volk aan die suidpunt van Afrika en indien wel, waar is hul emosionele tuiste – hul Nkandla – in pres. Jacob Zuma se woorde?

De Vries gaan ook terug in die Afrikaner se geskiedenis, hy besoek kunstefeeste en monumente, en luister na Afrikaanse musiek om vas te stel wie die Afrikaner in die 21ste eeu is. In ’n tyd waar talle Afrikaners met hul identiteit worstel wys sy boek hoe Afrikaners ’n nuwe ruimte vir hulself in ’n dramaties veranderde land skep.

Oxford suksesvolle rekeningkunde (Afrikaans, Paperback): Oxford suksesvolle rekeningkunde (Afrikaans, Paperback)
R319 Discovery Miles 3 190 Ships in 6 - 10 working days
Almal verstaan Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan Afrikaans: Gr 6: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R494 Discovery Miles 4 940 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan Afrikaans: Gr 11: Teacher's guide - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan Afrikaans: Gr 11: Teacher's guide - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R494 Discovery Miles 4 940 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan wiskunde: Gr 4: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan wiskunde: Gr 4: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R494 Discovery Miles 4 940 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan wiskunde: Gr 5: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan wiskunde: Gr 5: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R494 Discovery Miles 4 940 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan wiskundige geletterdheid : Gr 11: Teacher's guide (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan wiskundige geletterdheid : Gr 11: Teacher's guide (Afrikaans, Paperback)
R494 Discovery Miles 4 940 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan geskiedenis: Gr 11: Teacher's guide (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan geskiedenis: Gr 11: Teacher's guide (Afrikaans, Paperback)
R494 Discovery Miles 4 940 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan geografie: Gr 11: Teacher's guide (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan geografie: Gr 11: Teacher's guide (Afrikaans, Paperback)
R494 Discovery Miles 4 940 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan lewenswetenskappe: Gr 11: Teacher's guide (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan lewenswetenskappe: Gr 11: Teacher's guide (Afrikaans, Paperback)
R494 Discovery Miles 4 940 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan toerisme: Gr 11: Teacher's guide (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan toerisme: Gr 11: Teacher's guide (Afrikaans, Paperback)
R494 Discovery Miles 4 940 Ships in 4 - 6 working days
Rekenaars, Deel Van Jou Lewe - Gr 11: Onderwysergids & DVD (Afrikaans, Mixed media product): Rekenaars, Deel Van Jou Lewe - Gr 11: Onderwysergids & DVD (Afrikaans, Mixed media product)
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days
Siviele Tegnologie - Gr 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Siviele Tegnologie - Gr 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days
Nuwe Generasie Rekeningkunde - Gr 11: Opvoedersgids (Afrikaans, Paperback): S. Naidoo, P. Vallabh, Z.T. Siyothula Nuwe Generasie Rekeningkunde - Gr 11: Opvoedersgids (Afrikaans, Paperback)
S. Naidoo, P. Vallabh, Z.T. Siyothula
R372 Discovery Miles 3 720 Ships in 4 - 6 working days
Visuele Kunste - Gr 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Visuele Kunste - Gr 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 4 - 6 working days
Meganiese Tegnologie - Gr 11: Onderwysergids (Afrikaans, Paperback): Charles Goodwin Meganiese Tegnologie - Gr 11: Onderwysergids (Afrikaans, Paperback)
Charles Goodwin
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 4 - 6 working days
Ontwerp - Gr 11: Onderwysergids (Afrikaans, Paperback): Suna Stassen Ontwerp - Gr 11: Onderwysergids (Afrikaans, Paperback)
Suna Stassen
R512 Discovery Miles 5 120 Ships in 4 - 6 working days
Visuele Kunste - Gr 11: Onderwysergids (Afrikaans, Paperback): Ellena Louw Visuele Kunste - Gr 11: Onderwysergids (Afrikaans, Paperback)
Ellena Louw
R394 Discovery Miles 3 940 Ships in 4 - 6 working days
Elektriese Tegnologie - Gr 11: Onderwysergids (Afrikaans, Paperback): Trevor Adams Elektriese Tegnologie - Gr 11: Onderwysergids (Afrikaans, Paperback)
Trevor Adams
R288 Discovery Miles 2 880 Ships in 4 - 6 working days
Headstart wiskunde: Gr 3: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Gabeba Agherdien, Agatha Lebethe, H. Collins, H.T. Tshongwe,... Headstart wiskunde: Gr 3: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Gabeba Agherdien, Agatha Lebethe, H. Collins, H.T. Tshongwe, E. Schmitt
R296 Discovery Miles 2 960 Ships in 6 - 10 working days
Animal And Vegetable Physiology Considered With Reference To Natural Theology, 1 (Afrikaans, Paperback): Peter Mark Roget Animal And Vegetable Physiology Considered With Reference To Natural Theology, 1 (Afrikaans, Paperback)
Peter Mark Roget
R908 Discovery Miles 9 080 Ships in 18 - 22 working days
Oxford storieboom CAPS: Gr 3: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Oxford storieboom CAPS: Gr 3: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R231 Discovery Miles 2 310 Ships in 6 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Numerical Algebra, Matrix Theory…
Peter Benner, Matthias Bollhoefer, … Hardcover R2,830 Discovery Miles 28 300
Algorithms and Complexity in…
Nicolas Fillion, Robert M. Corless, … Hardcover R2,684 Discovery Miles 26 840
Electronic, Atomic and Molecular…
Milan Trsic, Alberico Da Silva Hardcover R5,575 Discovery Miles 55 750
Approximation Algorithms for Complex…
Emmanuil H Georgoulis, Armin Iske, … Hardcover R4,044 Discovery Miles 40 440
Mixing and Dispersion in Stably…
Peter A. Davies Hardcover R11,965 Discovery Miles 119 650
Mathematics and Computing - ICMC 2018…
Debdas Ghosh, Debasis Giri, … Hardcover R2,732 Discovery Miles 27 320
Nonlinear Behaviour and Stability of…
Natalia I. Obodan, Olexandr G Lebedeyev, … Hardcover R3,812 R3,281 Discovery Miles 32 810
BEM-based Finite Element Approaches on…
Steffen Weisser Hardcover R2,203 R1,541 Discovery Miles 15 410
Computational Methods for Physicists…
Simon Sirca, Martin Horvat Hardcover R1,624 Discovery Miles 16 240
Advanced Topics in System and Signal…
Volker Pohl, Holger Boche Hardcover R2,782 Discovery Miles 27 820

 

Partners