|
|
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van
uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die
vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou
leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite,
en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied.
Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat
uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: volledige
beplanningshulpmiddels word verskaf wat verseker dat die tempo en
progressie aan die KABV-vereistes voldoen; en 'n groot
verskeidenheid assesseringshulpmiddels vergemaklik assessering.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
Terwyl die gronddebat woed, stel dié boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef. Ivor Price en Kobus Louwrens gee ons 'n intieme blik in die daaglikse plaaslewe en uiteenlopende boere se belewenisse en stories. Of dit nou reuse agribesighede is, of klein maar geliefde plasies wat met passie bewerk word, elke boerdery is uniek en elke boer het 'n storie. 'n Inspirerende ode aan ons landbouers.
What makes the Verken geskiedenis grade 12 course unique? Rich,
scaffolded content and summaries, including a variety of sources
(written and visual) which support and enhance understanding; the
principle of environmental sustainability has been included in
multiple topics; skills focus feature develops subject-specific
skills, such as History essay-writing; difficult concepts easily
explained via 'Key Words' and 'Did you know?' features, and all
concepts defined in glossary and referenced in index; text, and
visual and written sources, provide positive representations of
racial and gender diversity; the teacher's guide provides
guidelines and information for inclusive education in teaching and
learning history. Focus on exam success! Fully CAPS compliant;
opportunities for exam practice and assessment; complete programme
of assessment provided; used and tested in schools throughout South
Africa; supports and engages learners for success.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en
assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).; Eksamenoefening en
assesseringsgeleenthede word verskaf.; Riglyne van die volledige
Assesseringsprogram word verskaf.; Klaskamers regoor Suid-Afrika
het die materiaal gebruik en beproef.; Eksamensukses deur leerders
te ondersteun en te betrek.; Nuttige wenke vir klaskameronderrig.
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur
Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer
maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het
vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne
vereis word. Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur
Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.
Study & Master Life Sciences Grade 10 has been especially
developed by an experienced author team for the Curriculum and
Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course
helps learners to master essential content and skills in Life
Sciences. The innovative Teacher's File includes: * guidance on the
teaching of each lesson for the year * answers to all activities in
the Learner's Book * assessment guidelines * photocopiable
templates and resources for the teacher
Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in
Suid-Afrika en het alles wat ’n leerder nodig het in een boek.
Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig ’n
plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids
het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake,
hersieningstoetse en eksamens.
Study & Master Geography Grade 10 has been especially developed
by an experienced author team according to the Curriculum and
Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course
helps learners to master essential content and skills in Geography.
The innovative Teacher's File includes: * guidance on teaching each
lesson of the year and on assessment * answers to all activities in
the Learner's Book * photocopiable tests and examinations * extra
assessment tasks * photocopiable consolidation, extension and
revision activities.
Oxford suksesvolle ekonomie is 'n ekonomiekursus wat deur
onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk,
relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle. Kenmerke:
assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel
onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om
aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.
|
You may like...
The Wish
Nicholas Sparks
Paperback
R383
Discovery Miles 3 830
The Kingdom
Jo Nesbo
Paperback
(1)
R357
Discovery Miles 3 570
Still Life
Sarah Winman
Paperback
R361
Discovery Miles 3 610
Storm Tide
Wilbur Smith, Tom Harper
Hardcover
R553
R495
Discovery Miles 4 950
|