0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (11)
  • R50 - R100 (20)
  • R100 - R250 (164)
  • R250 - R500 (444)
  • R500+ (182)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe

Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 2: Graad 2 (Afrikaans, Poster): Pearson South Africa Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 2: Graad 2 (Afrikaans, Poster)
Pearson South Africa
R24,779 R21,415 Discovery Miles 214 150 Save R3,364 (14%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 3: Graad 3 (Afrikaans, Poster): Pearson South Africa Vuma Afrikaans Huistaal Klasboks vir Graad 3: Graad 3 (Afrikaans, Poster)
Pearson South Africa
R29,390 R25,385 Discovery Miles 253 850 Save R4,005 (14%) Ships in 5 - 10 working days

Die Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak. Die Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.

Blitz wiskunde (Afrikaans, Paperback): Blitz wiskunde (Afrikaans, Paperback)
R134 Discovery Miles 1 340 Ships in 6 - 10 working days
Oxford suksesvolle besigheidstudies: Gr 12: Onderwysers gids (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Oxford suksesvolle besigheidstudies: Gr 12: Onderwysers gids (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R311 Discovery Miles 3 110 Ships in 6 - 10 working days
Op soek na geografie (Afrikaans, Paperback): Op soek na geografie (Afrikaans, Paperback)
R524 Discovery Miles 5 240 Ships in 2 - 4 working days
Die Laaste Afrikaner-leiers (Afrikaans, Paperback): Hermann Giliomee Die Laaste Afrikaner-leiers (Afrikaans, Paperback)
Hermann Giliomee
R799 Discovery Miles 7 990 Ships in 10 - 15 working days

Die gevierde historikus Hermann Giliomee beskou die val van wit regering in Suid-Afrika uit ’n prikkelende nuwe hoek: Pleks van onpersoonlike magte, of die vindingrykheid van ’n onstuitbare weerstandsbeweging, beklemtoon hy die rol van die Nasionale leiers en hul uitgesproke kritikus, Van Zyl Slabbert. Wat het die laaste Afrikanerleiers, van Verwoerd tot De Klerk, aangevuur? Hoe het hulle sekuriteit, ekonomiese groei en wit bevoorregting probeer versoen met die eise van ’n immer meer uitgesproke swart leierskap – en met foutiewe volkskattings?

In sy verkenning van elke leier se agtergrond, denke en persoonlikheid, neem Giliomee stelling in teenoor die idee dat Suid-Afrika in 1994 onafwendbaar op ’n ANC-oorwinning afgestuur het. Hoewel hy die belang van strukturele magte erken, argumenteer hy dat historiese toevallighede en die gehalte van leierskap die landspolitiek radikaal beïnvloed het.

Openhartige gesprekke met ’n magdom betrokkenes en talle primêre bronne werp dramatiese nuwe lig op sleutelmomente: Verwoerd se aanbod in 1950 aan stedelike swart leiers, die inval in Angola in 1975, die onverwagte deurbraak wat die arbeidshervormings moontlik gemaak het, Botha se geheime poging in 1984 om ’n ooreenkoms met die Sowjetunie aan te gaan, die agtergrond tot die rampspoedige Rubikon-toespraak, tronkgesprekke met Mandela, bosberade waar die kabinet taktiek beplan het – en hoe die Nasionale Party in die onderhandelinge nie sy beloftes kon nakom nie.

Giliomee bied ’n prikkelende politieke geskiedenis. Eerder as om te veroordeel, probeer hy verstaan waarom die laaste Afrikanerleiers opgetree het soos hulle het, en hoekom hul eie beleid hulle uiteindelik in die steek gelaat het.

Oxford suksesvolle ekonomie CAPS (Afrikaans, Paperback): Oxford suksesvolle ekonomie CAPS (Afrikaans, Paperback)
R515 Discovery Miles 5 150 Ships in 6 - 10 working days
Woordeloos tot verhaal - Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans (Dutch, Afrikaans, Paperback): Hans Ester, Chris van... Woordeloos tot verhaal - Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans (Dutch, Afrikaans, Paperback)
Hans Ester, Chris van der Merwe, Etty Mulder
R250 Discovery Miles 2 500 Ships in 2 - 4 working days

Woordeloos tot verhaal is in menig opzicht een baanbrekend werk. Het brengt 24 onderzoekers uit verschillende disciplines bij elkaar om vanuit een scala van perspectieven helderheid te verschaffen over het trauma als centraal gegeven in de menselijke samenleving. Nieuw is tevens de samenwerking tussen Afrikaanstalige en Nederlandstalige auteurs. Zij hebben elkaar gevonden vanuit een gemeenschappelijke belangstelling en werden gestimuleerd door de verwantschap tussen hun talen. Trauma behels in Woordeloos tot verhaal die oorweldigende effekte van geweld op die indiwidu sowel as die kollektiewe verlies van betekenis by die ineenstorting van 'n bekende wereld. Die artikels fokus egter nie alleen op die duister kant van die menslike natuur en van die menslike geskiedenis nie, maar verken ook die helende kragte wat die verwerking van trauma moontlik maak. Van wesentlike belang in die verband is die skeppende krag van die menslike gees wat die woordloosheid as gevolg van ’n oorweldigende trauma kan transformeer tot betekenisgewende verhaal.

Op soek na geografie (Afrikaans, Book): C. Oelofse, K. Winter, S. Zukulu Op soek na geografie (Afrikaans, Book)
C. Oelofse, K. Winter, S. Zukulu
R526 Discovery Miles 5 260 Ships in 6 - 10 working days

Oxford Op Soek na Geografie voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: alle beplanningshulpmiddels word verskaf en verseker dat die tempo en progressie aan die KABV-vereistes voldoen; en 'n groot verskeidenheid assesseringshulpmiddels vergemaklik assessering.

Basiese Begrippe - Metodologie Van Die Geesteswetenskappe (Afrikaans, Paperback): J. Mouton, H C Marais Basiese Begrippe - Metodologie Van Die Geesteswetenskappe (Afrikaans, Paperback)
J. Mouton, H C Marais
R74 Discovery Miles 740 Ships in 2 - 4 working days

Sedert die verskyning van hierdie titel in 1985 het dilt een van die toonaangewende metodologiehandboeke in Suid-Afrikaanse tersiere onderwys geword. Dit verskaf 'n inleiding tot die fundamentele begrippe in geesteswetenskaplike navorsing en vul ander boe

Wiskunde Vandag Graad 9 Onderwysersgids (met Fotokopieerbare Werkvelboek) (Afrikaans, Paperback): M. Groenewald, H. Otto, H.... Wiskunde Vandag Graad 9 Onderwysersgids (met Fotokopieerbare Werkvelboek) (Afrikaans, Paperback)
M. Groenewald, H. Otto, H. Roos, G. Van der Westhuizen
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees. Aanleer van nodige vakkennis word behandel. Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel. Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering. Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies. Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!"

Oxford suksesvolle verbruikerstudies CAPS: Gr 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): W. Booysen, S. de Villiers, Z.... Oxford suksesvolle verbruikerstudies CAPS: Gr 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
W. Booysen, S. de Villiers, Z. Schulze, C. Turley
R271 Discovery Miles 2 710 Ships in 6 - 10 working days

Oxford verbruikerstudies is 'n verbruikerstudiekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle, en word duidelik in hierdie nuwe vak aan leerders in Graad 10 gebied en verduidelik. Hierdie betroubare kursus bou voort op voorkennis wat in ekonomiese en bestuurswetenskappe in die senior fase opgedoen is. Kenmerke: alle beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar, wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die korrekte tempo en progressie verseker; assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.

Veronica: Die Kleur Van Liefde (Afrikaans, Paperback): Alita Steenkamp Veronica: Die Kleur Van Liefde (Afrikaans, Paperback)
Alita Steenkamp
R281 Discovery Miles 2 810 Ships in 2 - 4 working days

Die kleur van liefde is ’n verhaal van onreg. Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis ’n verbode liefde want die regering van die dag duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, en Suid-Afrika is vasgevang in die knelgreep van Apartheid. Selinah Phaswane raak swanger en beide sy en Paul Mills weet dat dit onmoontlik sal wees om die baba te behou. Op Paul se aandrang vlug Selinah met die pasgebore baba na Lydenburg waar daar ’n groot bruin gemeenskap is. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde of koestering sal ervaar nie.

Verken Gasvryheidstudies: Grade 11: Onderwysersgids (met Kontroletoetsboek en Vraagbron CD-ROM) (Afrikaans, Paperback): G. du... Verken Gasvryheidstudies: Grade 11: Onderwysersgids (met Kontroletoetsboek en Vraagbron CD-ROM) (Afrikaans, Paperback)
G. du Rand, D. Welgemoed, J. Spowart, R. Schubotz, N. Zulu
R389 Discovery Miles 3 890 Ships in 5 - 10 working days

Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).; Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf.; Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf.; Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.; Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek.; Nuttige wenke vir klaskameronderrig.

Headstart wiskunde CAPS (Afrikaans, Paperback): Headstart wiskunde CAPS (Afrikaans, Paperback)
R458 Discovery Miles 4 580 Ships in 6 - 10 working days
Platinum wiskunde NKABV: Gr 11: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Marion Bradley, Jenny Campbell, Sue McPetrie Platinum wiskunde NKABV: Gr 11: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Marion Bradley, Jenny Campbell, Sue McPetrie
R389 Discovery Miles 3 890 Ships in 5 - 10 working days
Platinum wiskunde: Gr 1: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Platinum wiskunde: Gr 1: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R237 Discovery Miles 2 370 Ships in 2 - 4 working days
Geniet Rekeningkunde: Grade 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Geniet Rekeningkunde: Grade 10: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R223 Discovery Miles 2 230 Ships in 5 - 10 working days

Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word. Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne vereis word. Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.

Jeremy Vannie Elsies (Afrikaans, Paperback): Jeremy Vearey Jeremy Vannie Elsies (Afrikaans, Paperback)
Jeremy Vearey
R359 Discovery Miles 3 590 Ships in 4 - 8 working days

Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag…

Van sy kleintyd in Elsiesrivier neem Jeremy Vearey se lewe talle onvoorspelbare wendings. Sy eiesoortige vertelling sluit die ouere manne van sy jeug in, die ooms by die damstafel, kerkjeugkampe en die Kommuniste-manifes, skoolhou en ondergrondse werk vir MK, en sy aanhouding op Robbeneiland. As Mandela se lyfwag help hy ’n opstand in die Karoo ontlont, voor hy deel word van die nuwe SAPD, waar hy saam met die gewese vyand terrorisme en Kaapse bendes takel.

En onder alles loop ’n donker stroom.

Floreer (Afrikaans, Paperback): Ilse Salzwedel Floreer (Afrikaans, Paperback)
Ilse Salzwedel
R280 R263 Discovery Miles 2 630 Save R17 (6%) Ships in 4 - 8 working days

Veerkragtigheid is daardie “iets” wat mens laat opstaan as die lewe jou platslaan. Dit is nie iets wat net sommige mense het nie, almal word daarmee gebore. Ilse Salzwedel, bekende radiopersoonlikheid en joernalis, bespreek die eienskappe van veerkragtige mense en gee raad om dit te ontwikkel. Sy kyk ook watter dinge jy moet vermy wat jou veerkragtigheid kan tap. Ilse gebruik voorbeelde uit haar eie en ander bekendes se lewens om te wys dat veerkragtigheid vir ons elkeen beskore is.

Die Land Brand En Die Koning Lig 'n Bells - Vrese En Vreugdes In Die Tyd Van Covid-19 (Afrikaans, Paperback): Susan Fourie Die Land Brand En Die Koning Lig 'n Bells - Vrese En Vreugdes In Die Tyd Van Covid-19 (Afrikaans, Paperback)
Susan Fourie
R10 Discovery Miles 100 Ships in 5 - 10 working days

Hierdie boek kon seker nie op 'n beter tyd verskyn het nie, want die vuur op plase wil maar nie gaan lê nie. Dit terwyl die ekonomie insink en dié in hoë posisies skynbaar rustig op die soustrein kuier.

Die boek handel dan juis oor die gebeure van 'n anderste tyd – oor mense se ervarings tydens fase 5 tot 2 van die inperking. Elke leser sal hom- of haarself waarskynlik in een of meer van die karakters herken.

Pandemie-paniek kan jou lagspiere prikkel, maar die grendeltyd kan ook pyn, trauma, vereensaming, onsekerheid en intense verlies meebring. Ongelukkig sien gewetenlose gierigaards toe 'n geleentheid om hulleself te verryk ten koste van armes en siekes, terwyl ander besig is om sinlose “gesondheidsregulasies” uit te vaardig.

Daar was dié wat kanse vat en ander wat elke jota en tittel van (soms) absurde wette gehoorsaam. Amusante gedrag, pynlike situasies en onbeholpe wetstoepassing is boeiende leesstof in 'n tyd waarin almal sukkel om sin te maak uit dit wat was en wat is en wat kom.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Cerebrospinal Fluid and Subarachnoid…
R. Shane Tubbs, Joe Iwanaga, … Hardcover R5,275 Discovery Miles 52 750
Economics of Water Resources…
Mary E Renwick Hardcover R3,774 Discovery Miles 37 740
The Total Television Scrapbook…
Mark Arnold, Victoria Biggers Hardcover R1,448 Discovery Miles 14 480
Economics of Ecological Resources…
Charles Perrings Hardcover R3,453 Discovery Miles 34 530
Michotte's Experimental Phenomenology of…
Georges Thines, Alan Costall, … Paperback R1,561 Discovery Miles 15 610
The Amazing Spider-Man
Stan Lee, Steve Ditko Paperback R788 R682 Discovery Miles 6 820
The Eight Zulu Kings - From Shaka To…
John Laband Paperback R320 R286 Discovery Miles 2 860
The Forty-Five
Lord Mahon Paperback R488 Discovery Miles 4 880
The Oxford Handbook of Eschatology
Jerry L. Walls Hardcover R5,782 Discovery Miles 57 820
Compton's Pictured Encyclopedia - To…
Anonymous Hardcover R1,146 Discovery Miles 11 460

 

Partners