0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (8)
  • R50 - R100 (22)
  • R100 - R250 (242)
  • R250 - R500 (454)
  • R500+ (185)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe

Platinum wiskunde NKABV: Gr 11: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Marion Bradley, Jenny Campbell, Sue McPetrie Platinum wiskunde NKABV: Gr 11: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Marion Bradley, Jenny Campbell, Sue McPetrie
R389 Discovery Miles 3 890 Ships in 5 - 10 working days
Natuurwetenskappe (Afrikaans, Postcard book or pack): Natuurwetenskappe (Afrikaans, Postcard book or pack)
R734 Discovery Miles 7 340 Ships in 6 - 10 working days
Tegnologie (Afrikaans, Postcard book or pack): Tegnologie (Afrikaans, Postcard book or pack)
R734 Discovery Miles 7 340 Ships in 6 - 10 working days
Tegnologie (Afrikaans, Postcard book or pack): Tegnologie (Afrikaans, Postcard book or pack)
R734 Discovery Miles 7 340 Ships in 6 - 10 working days
Jan, die nar (Afrikaans, Paperback): Tanya De Villiers Jan, die nar (Afrikaans, Paperback)
Tanya De Villiers
R268 Discovery Miles 2 680 Out of stock

Dit is'n Lekker, "Leer-om-te-lees" boek. Die boekie bevat meestal twee en drie letter woorde wat dit maklik maak om te lees en selfvertroue bou. 'n Oulike storie met kleurvolle illustrasies

Natuurwetenskappe en Tegnologie (Afrikaans, Paperback): Natuurwetenskappe en Tegnologie (Afrikaans, Paperback)
R32 Discovery Miles 320 Ships in 6 - 10 working days
Lewenswetenskap Onderwysersgids IEB - (2017) (Afrikaans, Paperback): Lewenswetenskap Onderwysersgids IEB - (2017) (Afrikaans, Paperback)
R300 Discovery Miles 3 000 Ships in 4 - 6 working days
Lewenswetenskap Onderwysersgids IEB - (2017) (Afrikaans, Paperback): Lewenswetenskap Onderwysersgids IEB - (2017) (Afrikaans, Paperback)
R300 Discovery Miles 3 000 Ships in 4 - 6 working days
Natuurwetenskappe en tegnologie - 10 plakkate en onderwysersgids (Afrikaans, Poster): Natuurwetenskappe en tegnologie - 10 plakkate en onderwysersgids (Afrikaans, Poster)
R734 Discovery Miles 7 340 Ships in 6 - 10 working days
Saam in Suid Afrika (Afrikaans, Paperback): Pieter van Niekerk, Jones, Chris, Saam in Suid Afrika (Afrikaans, Paperback)
Pieter van Niekerk, Jones, Chris,
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days

Sluimerende rassisme het na 1994 se reenboogdroom met 'n knal oopgebars. Die rassisme-sweer is besig om dit wat mooi en uniek van Suid-Afrikaners is, te besmet. In hierdie boek word voorraad opgeneem van die situasie deur na bekendes en minder bekendes se stories en ervarings te luister, dit saam te vat en aan die hand daarvan voorstelle te maak, sodat ons mekaar se andersheid kan vier.

Op 'n stormsee - Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings (Afrikaans, Paperback): Tony Weaver, Andrew Ingram Op 'n stormsee - Ware verhale van Suid-Afrikaanse seereddings (Afrikaans, Paperback)
Tony Weaver, Andrew Ingram
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 4 - 6 working days

Hier is 'n versameling gewaagde reddings vol drama en gevaar, ter viering van die NSRI se 50ste herdenking. Die stories, wat alles dek van brandende skepe tot haai-aanvalle, van sinkende vistreilers tot hallusinerende vissermanne, gaan oor die mens se konstante stryd teen sommige van die gevaarlikste vaarwaters op aarde. Dit sluit die storie in wat tot die stigting van die NSRI gelei het.

'n Tydreisigersgids Vir Suid-Afrika In 2030 (Afrikaans, Paperback): Frans Cronje 'n Tydreisigersgids Vir Suid-Afrika In 2030 (Afrikaans, Paperback)
Frans Cronje
R304 Discovery Miles 3 040 Ships in 4 - 6 working days

Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk? En hoe gaan die volgende 15 jaar ontvou?

Sedert die bekende scenariobeplanner Frans Cronje se blitsverkoper, A Time Traveller’s Guide to Our Next Ten Years, het die land dramaties verander. Politieke spanning het verhoog, die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrikaners wend hulle uit frustrasie straat toe.

Wat beteken dit vir die land se toekoms? Gaan die vonk in die kruitvat vlamvat of gaan ’n reenboog sy onverwagse verskyning maak?

Dwarsklap - Skakerings Van Swart In Die Nuwe Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Piet Matipa Dwarsklap - Skakerings Van Swart In Die Nuwe Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Piet Matipa 3
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 4 - 6 working days

Piet Matipa is jonk, swart, gay en Afrikaans. Sy rubrieke in Beeld is baie gewild omdat dit aan ’n sonderlinge lewensuitkyk uitdrukking gee. Hy praat vanuit ’n perspektief wat jy nie sommer in Suid-Afrika kry nie. Sy siening van die wêreld is gevorm deur interessante bestemmings waar sy lewenspad aangedoen het. As skolier aan Hoërskool Waterkloof en student aan die Pukke het Piet uitgeblink. Sy skryftande is geslyp as joernalis in Beeld se misdaadkantoor en as sepieskrywer vir 7de Laan , waar hy steeds werksaam is. Nie sleg vir iemand wat in ’n kinderhuis grootgeword het nie!

Afrikaans het sy lê op ’n unieke manier in Piet se mond gekry. En vir één ding deins hy nie terug nie: dit is om sy mond verby te praat. In Dwarsklap laat Piet hom uit oor aangeleenthede wat alle Suid-Afrikaners raak. Misdaad en taxi-bestuurders is groot klippe in die skoen. Wenke oor gewigsverlies word gegee, en ook hoe om ’n ontkleedanser by ’n henneparty te kry. En oor liefdesavonture kan jy vir Piet min vertel, veral wanneer sosiale media betrokke is.

’n Hoogs vermaaklike boek wat die donkerte van die lewe in ligte skakerings laat glim.

Wat Ontbreek? Raaisels vir Opvoedkundige Toets - Afrikaans (Afrikaans, Paperback): M. Schottenbauer Wat Ontbreek? Raaisels vir Opvoedkundige Toets - Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
M. Schottenbauer
R716 Discovery Miles 7 160 Out of stock

Wat Ontbreek? Raaisels vir Opvoedkundige Toets Hierdie reeks van "Wat ontbreek?" bied nuwe raaisels van gegradueerde moeilik (maklik na moeilik) vir opvoedkundige instellings. Hierdie boek reeks kan gebruik word om te skerm vir geletterdheid, visueel-ruimtelike vaardighede, gelyktydige prosessering, gestalt persepsie, geheue en ander kognitiewe vaardighede onder kinders, die jeug en volwassenes. Elke boek in hierdie reeks bied dieselfde raaisels in 'n ander taal, vir 'n vergelyking van taal bevoegdheid en kognitiewe vaardighede in verskillende tale. (Let wel: Ten tyde van die publikasie, normalisering data was nie beskikbaar nie.) Wat Ontbreek Raaisels Reeks: Boeke en Plakkate in Meer as 60 Tale www.sites.google.com/site/schottenbauerpublishing/ Afrikaans Albanian Antieke Egiptiese Arabiese Armenian Aserbeidjans Basque Belarusian Bengali Bulgaarse Chinese Deense Duitse Engels Estonian Filipino Finse Franse Georgian Griekse Gujarati Haities Hebreeus Hindi Hmong Hongaarse Indonesiese Italiaanse Japanese Kannada Khmer Koreaanse Kroaties Laotanees Lets Lithuanian Macedonian Malay Maltese Marathi Neo-Tifinagh Nommers Noorweegse Oekraiens Persiese Pools Portugees Roem Russiese Sanskrit Serbian Slovak Slovenian Spanish Swahili Sweedse Tamil Telugu Thai Tsjeggiese Turkish Urdu Vietnamese

Jan Smuts - Van Boerseun Tot Wereldverhoog (Afrikaans, Hardcover): Kobus Du Pisani, Dan Kriek, Chris de Jager Jan Smuts - Van Boerseun Tot Wereldverhoog (Afrikaans, Hardcover)
Kobus Du Pisani, Dan Kriek, Chris de Jager
R971 Discovery Miles 9 710 Ships in 4 - 6 working days

Jan Smuts, een van die bekendste Suid-Afrikaners van die twintigste eeu, bly 'n omstrede figuur. Was hy een van die uitstaande staatsmanne van sy tyd of dalk 'n verraaier van Afrikanerbelange en moontlik 'n rassis? In hierdie boek word generaal J.C. Smuts herwaardeer. Smuts se rol as intellektueel (onder meer vader van holisme), militere strateeg (hy het 'n leidende rol tydens drie oorloe gespeel), politikus (vir 'n halwe eeu in die "era van die generaals" was hy prominent) en staatsman (hy was 'n dryfkrag agter die vorming van die Unie van Suid-Afrika, die Britse Statebond, die Volkebond en die Verenigde Nasies) word beoordeel. Altesaam 20 outeurs het help skryf. Soos Paul Kruger aan die einde van die 19de eeu en Nelson Mandela aan die einde van die 20ste eeu, het Jan Smuts in die eerste helfte van die 20ste eeu bo sy tydgenote uitgetroon as 'n leier van buitengewone formaat. Sy staatsmanskap is internasionaal gehuldig. Tog het die NP- en ANC-regerings sy bydraes vir dekades lank onderspeel, omdat dit nie hul Afrikaner- en swart nasionalistiese weergawes van die Suid-Afrikaanse geskiedenis onderskraag het nie. Dit was hoofsaaklik Engelssprekende skrywers, Suid-Afrikaners en buitelanders, wat Smuts se gedagtenis in stand gehou het. 'n Herwaardering van Smuts vanuit 'n Afrikaanse gesigspunt sal dus 'n leemte in die literatuur oor die geskiedenis van Suid-Afrika in die eerste helfte van die 20ste eeu vul. Vandag het ons 'n beter perspektief op sy bydraes binne die historiese konteks van sy tyd. Nuwe getuienis wat voortdurend aan die lig kom, maak dit ook moontlik om 'n meer ingeligte opinie te formuleer oor vrae rondom Smuts.

Oor Berge En Dale - Op Reis Met 'n Monumentjagter (Afrikaans, Paperback): Jackie Grobler Oor Berge En Dale - Op Reis Met 'n Monumentjagter (Afrikaans, Paperback)
Jackie Grobler 2
R273 Discovery Miles 2 730 Ships in 4 - 6 working days

Daar is nie ’n grondpad te sinkplaat, plaasdraad te hoog of aanwysings te gebrekkig om Jackie Grobler te keer nie. As hy eers ’n monument in sy visier het, sal hy dit vind.

In hierdie boek reis hy oor berge en dale van Lichtenburg in Noordwes tot die heuwels van Tabankulu in die Oos-Kaap. Grobler reis onder meer op die spoor van Voortrekker Carel Trichardt deur Mpumalanga en in KwaZulu-Natal gaan hy na die slagvelde van die Anglo-Zoeloeoorlog. In Gauteng vind hy monumente ter ere van twee van Suid-Afrika se grootste leiers: Nelson Mandela en Jan Smuts. In die Vrystaat soek hy na oorblyfsels van twee konsentrasiekampe en in Limpopo kom hy af op monumente aan ’n Anglo-Boereoorlogkanon (die Long Tom). Sy reise na die Oos-Kaap neem hom na gedenkplekke vir Steve Biko en in die Wes-Kaap gaan hy op die spoor van die Portugese ontdekkingsreisigers.

Elke provinsie sal ’n kaart hê wat die monumente aandui.

Melk Die Heilige Koeie - Van Baarde En Banting Tot Zupta En Zol (Afrikaans, Paperback): Deon Maas Melk Die Heilige Koeie - Van Baarde En Banting Tot Zupta En Zol (Afrikaans, Paperback)
Deon Maas
R267 Discovery Miles 2 670 Ships in 4 - 6 working days

Skreeusnaaks en uittartend soos net Deon Maas kan.

In hierdie boek ontsien Maas niks of niemand nie. Hy skryf onbeskaamd en doodeerlik oor allerlei eg Suid-Afrikaanse heilige koeie. Afrikaans op kampusse, selfies, baarde, banting, die Guptas en die sogenaamde Stellenbosch Mafia loop deur onder die uitgesproke skrywer se skerp pen. Sy blatante eerlikheid oor alles van mans se “menere” tot Julius Malema, gay huwelike en NG-dominees is verfrissend.

Dit is vlymskerp, omstrede en onvergeetlik.

So is dit nou - Nog stories van gister en vandag (Afrikaans, Paperback): Johan Van Wyk So is dit nou - Nog stories van gister en vandag (Afrikaans, Paperback)
Johan Van Wyk
R262 Discovery Miles 2 620 Ships in 4 - 6 working days

So is dit nou is ’n nuwe versameling aangrypende humoristiese stories oor die hede en verlede deur die deurwinterde joernalis en topverkoper-skrywer Johan van Wyk. Die versameling dokumenteer ’n tyd van Padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit ’n saalsak. Maar dit gaan nie net oor Sondagmiddae met skaapboud, geelrys en rosyntjies nie. In die bundel word die verlede onthou en meesterlik verweef met die hedendaagse Suid-Afrika waar Jacob Zuma en Julius Malema die septer swaai.

Pioniers van die dorsland (Afrikaans, Paperback): P.J. van der Merwe Pioniers van die dorsland (Afrikaans, Paperback)
P.J. van der Merwe
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie reeks van vier historiese boeke deur P.J. van der Merwe oor die trekgeskiedenis van die Afrikaners herleef weer deur middel van digitale druk-tegnologie. Die oorpronklike boeke is geskandeer en is nou beskikbaar in druk- en PDF-formaat, as ’n stel of individueel. Die ander drie boeke in die reeks is Die Noordwaartse Beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770-1842), TREK – Studies oor die Mobiliteit van die Pioniers-bevolking aan die Kaap (1770-1842) en Die Trekboer in die Geskiedenis van die Kaapkolonie (1657-1842).

Broedertwis (Afrikaans, Paperback): Albert Blake Broedertwis (Afrikaans, Paperback)
Albert Blake
R346 Discovery Miles 3 460 Ships in 4 - 6 working days

Meer as ’n honderd jaar na die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner. In Broedertwis probeer Albert Blake verstaan waarom hulle lynreg in stryd met mekaar gekom het. Wie was reg? Christiaan, wat ten alle koste die vryheidstryd wou voer, of Piet, wat ’n einde aan die smart en lyding van die oorlog wou bring?

Wiskunde Meetkunde Onderwysersgids Ncaps (2016): Grade 8 (Afrikaans, Paperback): Wiskunde Meetkunde Onderwysersgids Ncaps (2016): Grade 8 (Afrikaans, Paperback)
R334 Discovery Miles 3 340 Ships in 4 - 6 working days
Wiskunde Meetkunde Onderwysersgids Ncaps (2016): Grade 9 (Afrikaans, Paperback): Wiskunde Meetkunde Onderwysersgids Ncaps (2016): Grade 9 (Afrikaans, Paperback)
R334 Discovery Miles 3 340 Ships in 4 - 6 working days
Wisk Algebra, Getalle, Patrone, Funksies, Ens. Onderwysersgids: Grade 8 (Afrikaans, Paperback): Wisk Algebra, Getalle, Patrone, Funksies, Ens. Onderwysersgids: Grade 8 (Afrikaans, Paperback)
R322 Discovery Miles 3 220 Ships in 4 - 6 working days
Wisk Algebra, Getalle, Patrone, Funksies, Ens. Onderwysersgids: Grade 9 (Afrikaans, Paperback): Wisk Algebra, Getalle, Patrone, Funksies, Ens. Onderwysersgids: Grade 9 (Afrikaans, Paperback)
R357 Discovery Miles 3 570 Ships in 4 - 6 working days
Wiskunde Handboek/Werkboek Onderwysersgids NCAPS: Grade 10 (Afrikaans, Paperback): Mark D. Philips Wiskunde Handboek/Werkboek Onderwysersgids NCAPS: Grade 10 (Afrikaans, Paperback)
Mark D. Philips
R337 Discovery Miles 3 370 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
It's Music time
T.C. Bartlett Hardcover R687 Discovery Miles 6 870
Microbial Metabolomics - Applications in…
David J Beale, Konstantinos A Kouremenos, … Hardcover R6,035 Discovery Miles 60 350
Dala All-in-One Dye - Process Magenta…
R91 Discovery Miles 910
Artline EK 400 Medium Point Permanent…
R728 Discovery Miles 7 280
Tussen Angs En Sekerheid - Gedagtes…
Ferdinand Deist Paperback R240 R214 Discovery Miles 2 140
Experiments and Modeling in Cognitive…
Fabien Mathy, Mustapha Chekaf Hardcover R3,693 R3,497 Discovery Miles 34 970
Prayers To Strengthen Your Soul - 365…
Karen Moore Paperback R510 Discovery Miles 5 100
Role of the Mediterranean Diet in the…
Tahira Farooqui, Akhlaq A. Farooqui Paperback R2,901 Discovery Miles 29 010
Squishy Sand
Charlene McIver Hardcover R571 Discovery Miles 5 710
Modern Sample Preparation for…
Serban C. Moldoveanu, Victor David Paperback R4,556 Discovery Miles 45 560

 

Partners