0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (8)
  • R50 - R100 (22)
  • R100 - R250 (242)
  • R250 - R500 (454)
  • R500+ (185)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe

Shuters top klas sosiale wetenskappe (Afrikaans, Paperback): P. Middlebrook, C. Dibben, Shaw, M. Burton, M. Mlilo Shuters top klas sosiale wetenskappe (Afrikaans, Paperback)
P. Middlebrook, C. Dibben, Shaw, M. Burton, M. Mlilo
R214 Discovery Miles 2 140 Ships in 4 - 6 working days

Dit is 'n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit 'n leerdersboek en onderwysersgids vir Graad 7-9. Die leerdersboek verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan uit 'n omvattende Jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien met 'n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek work, Hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die jaar se werk. 'n Oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk.

Shuters top klas ekonomiese en bestuurswetenskappe (Afrikaans, Paperback): A. Hiralaal, L.E. Janse van Rensburg, S.W. Oellermann Shuters top klas ekonomiese en bestuurswetenskappe (Afrikaans, Paperback)
A. Hiralaal, L.E. Janse van Rensburg, S.W. Oellermann
R219 Discovery Miles 2 190 Ships in 4 - 6 working days

Dit is 'n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit 'n leerdersboek en onderwysersgids vir graad 7-9. Die leerdersboek verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan uit 'n omvattende jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien met 'n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek word, hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die jaar se werk. 'n oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk. Temas word uitgelig onder Sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk.

Shuters top klas ekonomiese en bestuurswetenskappe (Afrikaans, Paperback): Shuters top klas ekonomiese en bestuurswetenskappe (Afrikaans, Paperback)
R219 Discovery Miles 2 190 Ships in 4 - 6 working days

Dit is 'n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit 'n leerdersboek en onderwysersgids vir graad 7-9. Die leerdersboek verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan uit 'n omvattende jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien met 'n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek word, hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die jaar se werk. 'n oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk.

Shuters top klas skeppende kunste (Afrikaans, Paperback): Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White Shuters top klas skeppende kunste (Afrikaans, Paperback)
Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days

Dit is 'n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit 'n leerdersboek en onderwysersgids vir Graad 7-9. Die leerdersboek verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan uit 'n omvattende Jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien met 'n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek work, Hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die jaar se werk. 'n Oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk.

Shuters top klas skeppende kunste (Afrikaans, Paperback): Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White Shuters top klas skeppende kunste (Afrikaans, Paperback)
Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days

Dit is 'n nuwe reeks vir die senior fase wat bestaan uit 'n leerdersboek en onderwysersgids vir Graad 7-9. Die leerdersboek verdeel die werk in verskillende afdelings en eenhede en bestaan uit 'n omvattende Jaarplan, vloeidiagramme wat leerders voorsien met 'n bree oorsig van die werk wat in elke eenheid gedek work, Hersiening van elke kwartaal se werk sowel as hersiening van die jaar se werk. 'n Oorsig van die werk wat gedek moet word, word aan die begin van elke eenheid uiteengesit. Nuwe woorde word vervat in strategies geplaasde woord bokse en belangrike frases en sentrale temas word uitgelig onder sleutelbegrippe vir elke eenheid van die werk.

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 2
R435 R266 Discovery Miles 2 660 Save R169 (39%) In Stock

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Almal verstaan Afrikaans: Gr 12: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan Afrikaans: Gr 12: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R665 Discovery Miles 6 650 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan landbouwetenskappe: Gr 12: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan landbouwetenskappe: Gr 12: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R542 Discovery Miles 5 420 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan besigheidstudies: Gr 12: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan besigheidstudies: Gr 12: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R443 Discovery Miles 4 430 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan lewenswetenskappe : Gr 12: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan lewenswetenskappe : Gr 12: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R542 Discovery Miles 5 420 Ships in 4 - 6 working days
Almal verstaan toerisme : Gr 12: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Almal verstaan toerisme : Gr 12: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R542 Discovery Miles 5 420 Ships in 4 - 6 working days
Wiskunde Survival - Gr 11: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Wiskunde Survival - Gr 11: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R292 Discovery Miles 2 920 Ships in 4 - 6 working days
Wiskunde Survival - Gr 9: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Wiskunde Survival - Gr 9: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
R285 Discovery Miles 2 850 Ships in 4 - 6 working days
20 Maande In Gyselaarshel (Afrikaans, Paperback): Debbie Calitz, Ulrike Hill 20 Maande In Gyselaarshel (Afrikaans, Paperback)
Debbie Calitz, Ulrike Hill 1
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 4 - 6 working days

Toe Debbie Calitz en Bruno Pelizzari in Oktober 2010 in Dar-es-Salaam anker lig, sou hulle nooit kon raai dat hulle op ’n hellevaart vertrek nie.

Drie dae nadat hulle as bemanningslede op die seiljag Choizel vertrek het, is die vaartuig gekaap deur Somaliese seerowers wat ʼn losprys vir Debbie en Bruno geëis het. Twintig maande lank is die paartjie van die een donker hool na die ander verskuif, telkens met ander oppassers wat hulle – en veral vir Debbie – aan onbeskryflike gruweldade onderwerp het.

Dit was Debbie se geestelike ingesteldheid, haar medemenslikheid, en ironies genoeg, haar verlede as ʼn slagoffer van mishandeling, wat haar aan die lewe help hou het deur positief te bly en te glo dat sy en Bruno gered sou word.

In hierdie meesleurende boek oor afskuwelike ontmensliking onthul Debbie die besonderhede van hul beproewing en hul uiteindelike bevryding. Dit is die verhaal van ʼn vrou se onoorwinlike moed toe vryheid en menswaardigheid nog net ʼn vae herinnering was.

Headstart wiskunde (Afrikaans, Paperback): Headstart wiskunde (Afrikaans, Paperback)
R458 Discovery Miles 4 580 Ships in 6 - 10 working days
Headstart wiskunde (Afrikaans, Paperback): Headstart wiskunde (Afrikaans, Paperback)
R458 Discovery Miles 4 580 Ships in 6 - 10 working days
Observations - On the Reconciliation of Great-Britain, and the Colonies: In Which Are Exhibited, Arguments For, and Against,... Observations - On the Reconciliation of Great-Britain, and the Colonies: In Which Are Exhibited, Arguments For, and Against, That Measure. by a Friend of American Liberty. [three Lines of Quotations] (Afrikaans, Paperback)
Jacob Green
R360 Discovery Miles 3 600 Out of stock
Armblankes  (Afrikaans, Paperback): Edward-John Bottomley Armblankes (Afrikaans, Paperback)
Edward-John Bottomley 2
R236 Discovery Miles 2 360 Ships in 4 - 6 working days

Weke voor die Sokker-wêreldbeker in 2010 het die New York Times ’n artikel gepubliseer oor die “onsigbare nuwe probleem in Suid-Afrika”: arm wit mense. Volgens die artikel is hierdie “probleem” ’n nuwe een wat ontstaan het ná demokrasie.

Edward-John Bottomley neem hierdie stelling onder die loep en neem die leser op ’n reis deur ’n Suid-Afrikaanse landskap waar daar nog altyd arm wit mense (en veral arm Afrikaanse mense) was. Bottomley wys hoe Christenskap en politiek saamgespan het om die idee van “blankes” en ’n “Afrikaner-volk” te skep en sodoende armblankes van hulself te probeer red. Hy wys hoe die “gevaar” van armoede juis was dat dit die eenheid van politieke en Christelike mag sou kon breek: deur onwelkome kontak met ander rasse in Suid-Afrika se kookpot.

Met die koms van die apartheidsregering het dié denkwyse versterk en is areas soos Ruiterwacht geskep – “tuisstede” waar arm wit mense onder wakende oog van die regering kon leef. Wat armblankes interessant maak, sê Bottomley, is nie die feit dat hulle arm of wit is nie, maar die reaksie wat hulle bestaan uitlok onder dié wat die mag het.

Tegnologie vandag KABV: Gr 7: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): H. Johnstone, A. Mitchley, B. Schreuder, R. Sherwood, K.... Tegnologie vandag KABV: Gr 7: Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
H. Johnstone, A. Mitchley, B. Schreuder, R. Sherwood, K. Ter-Morshuizen
R470 R357 Discovery Miles 3 570 Save R113 (24%) In Stock

What makes the Tegnologie Vandag course unique? The design process is emphasised as a crucial part of teaching technology; full-colour artwork and photographs clearly illustrate important concepts; carefully formulated enabling tasks give learners the opportunity to practise and apply the content they have learnt; summaries and revision sections at the end of each chapter allow learners to consolidate their knowledge and evaluate their own progress; comprehensive assessment rubrics for all mini practical assessment. Trust Today to be up-to-date and fresh for the classroom: Opportunities for revision, exam practice and assessment throughout; develops language skills alongside subject knowledge; all content is fully CAPS-compliant. Your easy-to-use complete classroom solution! Today, for successful teaching tomorrow.

Oxford suksesvolle wiskunde (Afrikaans, Paperback): Oxford suksesvolle wiskunde (Afrikaans, Paperback)
R458 Discovery Miles 4 580 Ships in 4 - 6 working days
Wiskunde Survival - Gr 7: Onderwysersgids (Afrikaans, Spiral bound): Wiskunde Survival - Gr 7: Onderwysersgids (Afrikaans, Spiral bound)
R271 Discovery Miles 2 710 Ships in 4 - 6 working days
6 Ster: Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal (Afrikaans, Paperback): T.Rex 6 Ster: Binne die ingewande van Pretoria-Sentraal (Afrikaans, Paperback)
T.Rex
R278 Discovery Miles 2 780 Ships in 4 - 6 working days

Ek kyk op en ek tel: Een, twee, drie...sewe-en-twintig, agt-en-twintig. Daar is drie groepe van agt-en-twintig klein, horisontale, reghoekige ruite. Dit lyk soos tralies, maar dis plat, met glas tussenin. Ek kan nie slaap - soos al die vorige aande. Gedagtes maal deur my kop: Sal ek ooit slaap in die hel? Vrae en nogmaals vrae is al wat by my opkom waar ek op my bed le en opkyk. Hoe het ek hierin beland? Gaan ek ooit weer die buitewereld sien? Wat gaan ek doen as ek eendag uitkom? Ek, TRex, le en ruite tel in 'n half donker sel in Pretoria-Sentral gevangenis. 'n Storie soos in 'n fliek of boek is dit beslis nie.......

Shuters top klas wiskunde (Afrikaans, Paperback): Ed Aboud, J. Naidoo, M.A. Sosibo, S. Sukdeo, A.M. Thompson, M.L. Van der... Shuters top klas wiskunde (Afrikaans, Paperback)
Ed Aboud, J. Naidoo, M.A. Sosibo, S. Sukdeo, A.M. Thompson, …
R219 Discovery Miles 2 190 Ships in 4 - 6 working days

Shuters Top Klas Wiskunde Graad 5 vir die Intermediere fase bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat in die KABS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir verskillende benaderings tot wiskunde. Shuters Top Klas Wiskunde Graad 5 Leerdersboek: Dek al die werk in hanteerbare eenhede soos uiteengesit in die KABS dokument; Gebruik geskikte wiskundige taal om aktiewe leerderdeelname aan te moedig; Sluit illustrasies, foto's en diagramme in om leerderbegrip te bevorder. Bevorder noodsaaklike wiskundige woordeskat terwyl konsepte, kennis en vaardighede ontwikkel word; Aktiewe aanmoediging van hersiening is 'n integrale deel van die leerproses; Bied leerders geleenthede om take, toetse en eksamens op geskikte vlakke en tye te voltooi.

Shuters top klas wiskunde (Afrikaans, Paperback): Ed Aboud, J. Naidoo, M.A. Sosibo, S. Sukdeo, A.M. Thompson, M.L. Van der... Shuters top klas wiskunde (Afrikaans, Paperback)
Ed Aboud, J. Naidoo, M.A. Sosibo, S. Sukdeo, A.M. Thompson, …
R219 Discovery Miles 2 190 Ships in 4 - 6 working days

Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 vir die Intermediere fase bevorder die leerder se wiskundige konsepte, vaardighede en kennis deur probleemoplossing, analitiese en kreatiewe denke, te ontwikkel. Die reeks stel leerders in staat om Wiskunde in verband te bring met hul alledaagse lewens. Interaktiewe en individuele aktiwiteite help die leerders om die oogmerke van die Algemenedoelwitte en Spesifiekedoelwitte vir Wiskunde, soos vervat in die KASS dokument, te bereik. Vervolgens is die fokus op inhoudsgebiede, geskikte hulpbronne en bied geleenthede vir verskillende benaderings tot wiskunde. Shuters Top Klas Wiskunde Graad 6 Onderwysersgids; Gebruik geskikte wiskundige taal om aktiewe leerderdeelname aan te moedig; Bevorder noodsaaklike wiskundige woordeskat terwyl konsepte, kennis en vaardighede ontwikkel word; Aktiewe aanmoediging van hersiening is 'n integrale deel van die leerproses; Bied leerders geleenthede om take, toetse en eksamens op geskikte vlakke en tye te voltooi.

Shuters top klas lewensorientering (Afrikaans, Paperback): Catherine Haddon Shuters top klas lewensorientering (Afrikaans, Paperback)
Catherine Haddon
R160 Discovery Miles 1 600 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie Boek Vorm Deel Van Die Reeks Shuters Top Klas-Handelsmerke Vir Voo. Dit Voldoen Aan: Al Die Vereistes Van Die Kabv-Dokument Vir Elke Vak;Stap Vir Stap Leiding Vir Die Onderwyser;'N Eenvoudige En Gebruikersvriendelike Bladontwerp;'N Hulpbronpakket En Ander Bykomende Hulpbronne Vir Die Onderwyser . Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Hulpbronpakket Vir Die Onderwyser Het Die Volgende Voordele: Dit Sluit Die Onderwysersgids En Ander Klaskamer Hulpbronne In. Dit Dek Die Vereistes Van Die Kabv-Dokument Uitvoerig Vir Die Onderwerp. Dit Verskaf 'N Stel Lesse Vir Die Hele Jaar. Dit Verskaf Stelselmatige Leiding Oor Elke Eenheid En Aktiwiteit Aan Die Onderwyser. Dit Verskaf Antwoorde Op Aktiwiteite En Formele Assesserings Waar Van Toepassing. Dit Het 'N Eenvoudige, Verbruikersvriendelike Ontwerp. Dit Het Behulpsame Kruisverwysings Na Die Leerdersboek. Dit Sluit 'N Omvangryke Liggaamlike Oefeninge Program In. Beskikbare Komponente; Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek Shuters Klas Lewensorientering Graad 11 Onderwysershulpbronpak.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
'n Vrou Staan Op
Ilse Verster Paperback R320 R149 Discovery Miles 1 490
Afrikaner-Kapitalisme: van Brandarm tot…
David Meade Paperback  (1)
R294 Discovery Miles 2 940
Christo Wiese - Risiko en Rykdom
T J Strydom Paperback R350 R312 Discovery Miles 3 120
Imperiale Somer: Suid-Afrika Tussen…
Karel Schoeman Hardcover R438 Discovery Miles 4 380
Emigreer Of Bly - Is Die Gras Werklik…
Stephan Joubert Paperback R220 R197 Discovery Miles 1 970
Op Die Spoor Van Die Stasiemoordenaar
Julian Jansen Paperback R330 R249 Discovery Miles 2 490
Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal
Toef Jaeger Paperback R110 Discovery Miles 1 100
Moord Op Stellenbosch - Twee Dekades Se…
Julian Jansen Paperback R340 R304 Discovery Miles 3 040
Jan Smuts - Afrikaner Sonder Grense
Richard Steyn Paperback  (1)
R270 R241 Discovery Miles 2 410
SAUK 1936-1995 - Bedreigde Spesie... Of…
Wynand Harmse Paperback R399 Discovery Miles 3 990

 

Partners