0
Your cart

Your cart is empty

Books > Social sciences > Sociology, social studies > Gender studies > Women's studies > Feminism

Buy Now

Herinnering & Verlange - Gesprekke oor Mag, Geskiedenis en die Bybel (Afrikaans, Paperback) Price: R220
Discovery Miles 2 200
Herinnering & Verlange - Gesprekke oor Mag, Geskiedenis en die Bybel (Afrikaans, Paperback): Louis C. Jonker

Herinnering & Verlange - Gesprekke oor Mag, Geskiedenis en die Bybel (Afrikaans, Paperback)

Louis C. Jonker

 (sign in to rate)
Price R220
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 2 200

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

‘n Nostalgiese reis styg uit die pen van prof. Louis C. Jonker oor sy eie herinnering aan en verlange na die leermeesters wat hom help vorm het, sy eie ontwaking as bybelwetenskaplike, en sy bediening in die NG kerk. Hy verken ook sy innerlike stryd in hierdie verskillende tydperke. Die uitvloeisel hiervan is ‘n mengsel van historiese novelle, biografie, persoonlike memoires en die akademiese skryfsels van prof.

 Ferdinand Deist, Biskop John Colenso, prof. Johannes du Plessis en ook dié van Jonker. Die vertellings – wat soms aan speelse fantasie grens – word in die boek afgewissel met toegeligte uittreksels uit vakliteratuur deur, en oor, die vier gespreksgenote. Uiteindelik lewer Jonker hiermee belangrike kommentaar oor die huidige stand van Bybelinterpretasie in Suid-Afrika.

General

Imprint: African Sun Press
Country of origin: South Africa
Release date: June 2019
Authors: Louis C. Jonker
Dimensions: 220 x 155 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 181
ISBN-13: 978-1-928314-52-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > General > Philosophy of religion > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian theology > General
Books > Social sciences > Sociology, social studies > Gender studies > Women's studies > Feminism
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian theology > General
Books > Religion & Spirituality > General > Philosophy of religion > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian theology
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Promotions
LSN: 1-928314-52-X
Barcode: 9781928314523

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners