|
Books > Language & Literature > Literature: texts > Poetry texts & anthologies
Transcend Time final hours, you are almost there, just 2 and a half
days until you are out your bosses maze, but you might have another
2 and a half decade's, if you don't read words that encourage
change, read these ... you will have less complaints, a sense of
self and maybe some new chat up lines for some dames; and to my
ladies ... how to rid of them lames. Time told me to live my gift
and present ... so unwrap it fellow reader and Transcend; Join me
in my Final Hours and increase your life's powers... Your Present
Prophetic Poet... Le Hornet.
’n Bloemlesing gedigte oor vroue, deur vroue – en vir dié wat met vroue leef. Lees oor beroepsvroue en huisvroue, verliefde, geliefde en ontnugterde vroue, vroue met kinders en sonder kinders, vroue wat in die kalklig staan en vroue wat deur grense breek. Hierdie verse beskou die heelal deur ’n vroulike blik. ’n Bundel om aan te gee vir ’n vriendin of ’n suster, vir ma’s en vir dogters, vir geliefdes – omdat ons almal ’n bietjie so is, en ook nié so is nie.
In Uit die kroes word die Noord-Kaapse leefwêreld opgeroep in verse wat Namawoorde op verrykende wyse inkorporeer. Dit bevat gedigte wat die sentrale dog geringgeskatte rol van die bruin vrou in die Suid-Afrikaanse geskiedenis belig. Ook die hedendaagse posisie van die jong bruin vrou word bekyk – hoe daar byvoorbeeld steeds teen wanpersepsies oor ras en skoonheid gestry word. Jy dra jou kroes hare so laat mense kan sien. glad alleen beteken nie mooi nie.
|
|