Sonja is woedend toe ’n verwaande vent een dag haar parkeerplek steel.
Dat hy die mooiste seegroen oë het, maak geen verskil nie.
Toe loop sy hom weer raak, op haar beste vriend se troue. Sy vang die
ruiker en hy die kousband. Hul beloning? Twee dae saam op ’n Karooplaas
– ’n geskenk van die bruidspaar.
Gaan dit twee dae van hel wees of sal hulle ’n ander kant van mekaar
leer ken? En gaan hy haar van gevaarlike renosterstropers kan red?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!