Nadat ’n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin
Nian teësinnig ’n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy
stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas…
Reese Durandt moet as uitvoerende hoof ’n voorbeeld aan sy
personeel stel. Daar is ’n rede hoekom maatskappybeleid romantiese
verhoudings tussen kollegas verbied. Nian vryf hom buitendien uit
die staanspoor verkeerd op.
Hoekom kan die twee dan nie ophou om aan mekaar te dink nie?
En wat voer daardie rooikopfeeks in Durandt se kantoor in die mou?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!