0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Buy Now

Profesieë Oor Die Eindtyd - 'n Kerngids (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R155
Discovery Miles 1 550
You Save: R65 (30%)
Profesieë Oor Die Eindtyd - 'n Kerngids (Afrikaans, Paperback): Amir Tsarfati, Barry Stagner

Profesieë Oor Die Eindtyd - 'n Kerngids (Afrikaans, Paperback)

Amir Tsarfati, Barry Stagner

 (sign in to rate)
List price R220 Loot Price R155 Discovery Miles 1 550 You Save R65 (30%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Hoe naby is ons aan die eindtyd? As die oorloë en gerugte van oorloë, hongersnode, aardbewings en vals christusse oral om ons jou daaroor laat wonder, is hierdie kerngids vir jou!

Profesieë oor die eindtyd – ’n Kerngids hanteer 70 vrae oor die eindtyd wat gereeld gevra word in ’n lesersvriendelike vraag-en-antwoord-formaat. Amir Tsarfati en Barry Stagner gee Skrifgebaseerde antwoorde op vrae wat die 7 grootste temas van profesieë oor die eindtyd aanroer, wat insluit:

• Israel
• die kerk
• die wegraping
• die verdrukking
• die millennium
• die groot wit troon van oordeel
• die hemel

God se Woord bevat al die inligting wat gelowiges oor die eindtyd nodig het. Profesieë oor die eindtyd – ’n Kerngids is ’n gebruikersvriendelike hulpbron vir elkeen wat profesieë oor die eindtyd beter wil verstaan.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Authors: Amir Tsarfati • Barry Stagner
Format: Paperback
Pages: 176
ISBN-13: 978-1-4316-2680-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-2680-5
Barcode: 9781431626809

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners