Books > Social sciences > Politics & government > Political activism
|
Not currently available
Eugene de Kock - Sluipmoordenaar Van Die Staat (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R342
Discovery Miles 3 420
You Save: R23
(6%)
|
|
Eugene de Kock - Sluipmoordenaar Van Die Staat (Afrikaans, Paperback)
(2 ratings, sign in to rate)
List price R365
Loot Price R342
Discovery Miles 3 420
You Save R23 (6%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Op 'n dag skraap ek my moed bymekaar: 'Eugene, hoe voel dit om 'n
ander mens dood te maak?' Sy gesigspiere trek onwillekeurig in
afgryse. 'Die mens, die slagoffer, gee 'n reuk af,' se hy. 'Ek kan
die reuk vandag steeds herroep. Dit walg my tot in my siel toe,
daardie reuk van vrees wat deur daardie mens se sweetgaatjies en
liggaamsvog na buite bars.' Die bloed van tientalle
anti-apartheidaktiviste sit aan Eugene de Kock hande. Vir die
meeste Suid-Afrikaners is hy die vergestalting van boosheid. Is
daar enige menslikheid aan die man wat talle 'n monster noem en hoe
het hy so geword? Anemari Jansen gaan soek na antwoorde in De Kock
se streng grootwordjare, sy eerste blootstelling aan grutonele as
jong polisieman aan die Oos-Rand en in die Grensoorlog waar hy as
lid van Koevoet 'n jagter van mense geword het. Jansen het
eksklusiewe toegang tot De Kock se familie, asook oud-Koevoet- en
Vlakplaaskollegas gehad. Sy skets ’n prentjie van 'n hoogs
intelligente, dog komplekse mens wat van kindsbeen af 'n
buitestaander was. De Kock het ook sy dagboeke en ’n
ongepubliseerde manuskrip aan haar beskikbaar gestel – hieruit haal
sy groot dele direk aan. In sy eie woorde is hy skreiend eerlik –
De Kock skram nie daarvan weg om van sy wandade in detail te
beskryf of sy opdraggewers te identifiseer nie. Die boek skets nie
net die era en omstandighede wat tot Vlakplaas gelei het nie, maar
bied ook insae in De Kock se menslikheid.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.