|
Books > Children's & Educational > Fiction > Adventure stories
|
Buy Now
Sindikaat (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R228
Discovery Miles 2 280
You Save: R27
(11%)
|
|
|
Sindikaat (Afrikaans, Paperback)
Series: Sanlam Sanlam Youth Literary Award Winner
(sign in to rate)
List price R255
Loot Price R228
Discovery Miles 2 280
You Save R27 (11%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Sindikaat is ’n avontuurverhaal waarin drie vriende se lewens
omvergegooi word wanneer die hoofkarakter, Paul, per ongeluk op
onwettige smokkelgoed afkom. Hulle paaie kruis met die van die
Chinese mafia. Die verhaal begin in Bloemfontein, waarvandaan Paul
en sy vriende saam met sy lyfwag, Bossie, deur drie Afrikalande reis
om van die moorddadige Chinese bende te vlug. Tydens hul reis deur
Zimbabwe, Zambië en Namibië word hul lewe gereeld bedreig.
Spannende aksietonele laat die adrenalien behoorlik pomp.
Tussendeur al die aksie moet Paul, Karlien en Adriaan die uitdagings
en probleme waarmee tieners daagliks worstel, oorkom. Seksualiteit,
liefde, vriendskap en lojaliteit word op die manier by die aksie betrek
in hierdie verhaal waarin die goeie die bose oorwin en geregtigheid
seëvier.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
Prey Zone
Wilbur Smith, Keith Chapman, …
Paperback
(1)
R230
R209
Discovery Miles 2 090
Super Sleuth
David Walliams
Paperback
R295
R264
Discovery Miles 2 640
See more
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.