Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer
Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede
wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het nie en wat blykbaar vir
die res van die bende onsigbaar is. Dan ontdek Nieke 'n stuk papier
met snaakse simbole, amper soos bladmusiek, in haar
geskiedenisboek. Nieke en Kurt besef hulle droom albei oor onaardse
aaklige musiek, en 'n koor van kinders geklee in swart, met aardige
groot koppe . . .
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!